Hi Juan. nice . Ek het ook n T-Bucket gehaat. jy en my Broer het mekaar al raak geloop. Theunis van der Westhuizen. Ek wil ook weer n T - bou, hou aan. ek gaan ook een weer bou. groete
Hi Abrie, greatstuff, van waar is jy? Die projek vat regtig lank MAAR die groot idee agter dit is om te leer soos ek gaan die is my heel eerste projek so baie mense het maar negatiewe komentaar maar ek vat eerder my tyd en deur dink als 3 maal voor net gat oor kop in n ding te spring en ja dit is n "budget build". Hou my op hoogte asb as jy weer n projek aanvat. Stuur my n epos asb juanmouton88@gmail.com
Awesome 👍 Build guys great job Any MOPAR'S
Very Helpful
Great jobb man !!!👌👌
😍😍😍😍😍
Hi Juan. nice . Ek het ook n T-Bucket gehaat. jy en my Broer het mekaar al raak geloop. Theunis van der Westhuizen.
Ek wil ook weer n T - bou, hou aan. ek gaan ook een weer bou. groete
Where is inner body part 2?