Minister van landbou is nie eerlik nie - Pieter Groenewald

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 май 2015
  • Dr Pieter Groenewald, LP neem aan die begrotingsposdebat oor landbou deel

Комментарии • 15

  • @jeanettelindeque3415
    @jeanettelindeque3415 5 лет назад +4

    Fantasties dr Groenewald. Ek hou van jou houding!! Vas en seker!!

  • @stephenfourie2019
    @stephenfourie2019 5 лет назад +4

    Groenewald vir President!!👍👍

  • @d.marques4700
    @d.marques4700 5 лет назад +12

    "Slaan Terug"!!!... Dr. Pieter Groenewald speaking the Truth!... Talking like that requires not only knowledge and common sense... it also requires psychological courage and determination! Surely! Freedom Front Plus has the best politicians in Parliament by far!... Ek is trots op julle!

    • @Predikant
      @Predikant 5 лет назад +1

      Duarte, you are smart enough to identify good from bad, small correction however, Dr. Groenewald is a Statesman, not a politician, there is an enormous gulf between the two.

  • @JilleOuma-nv6oz
    @JilleOuma-nv6oz 10 месяцев назад

    Afrikaans is ons taal en so sal dit bly as jy nie ver staan nie gaan leef asb weer op skool as jy die verstand het

  • @____1019
    @____1019 4 года назад

    Dr. Pieter Groenewald, weet jy of hulle jou verstaan? Praat jy met hulle of met ons?

  • @____1019
    @____1019 4 года назад

    Ek het hulle klaar vertrou en my vertroue begin vinnig struikel...

  • @daviddaniels3398HeartOfWorship

    Ek het nog nooit VF+ gestem nie.. maar deesdae kan ek nie ophou na Dr Groenewald se toesprake kyk nie!!

  • @johanstols7976
    @johanstols7976 Год назад

    Ek staan vas by julle en "Moeg" vir hierdie ander "Poepolle" in die land.

  • @jancingare689
    @jancingare689 5 лет назад

    Which language is he speaking?