HARTSEERWALS

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 16 ноя 2016
  • Konsertinamusiek
  • НаукаНаука

Комментарии • 9

  • @sheilarossouw2107
    @sheilarossouw2107 Год назад

    Hartseer bly maar een van my gunstelinge is so mooi

  • @marildaschoombee9074
    @marildaschoombee9074 Год назад

    Mooi!!!

  • @sheilarossouw2107
    @sheilarossouw2107 Год назад

    Het jy al Maggie gespeel op jou konsertina dit sal so mooi wees

    • @bertbotha6370
      @bertbotha6370  Год назад

      Nee Sheila, ek het nog nie, maar sal dit dalk eendag oorweeg. Dankie vir die voorstel.

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 3 года назад +1

    Dis baie mooijul ken van

  • @konsertina
    @konsertina 4 года назад +1

    Bert, die Hartseer wals is die eerste keer op plaat opgeneem deur die Vier Transvalers op His Master's Voice GX10. Dit is 'n konsertina nommer gespeel deur Faan Harris. Korrigeer asseblief die video. (Terloops Hendrik Susan en Charles Wheatstone se naame is ook verkeerd gespel)

    • @bertbotha6370
      @bertbotha6370  Год назад

      Ek hoor jou, dankie, dit was 'n vingerfout. Mens spel die meervoud van naam as volg - name (een a)

  • @martindorfling3822
    @martindorfling3822 4 года назад

    ruclips.net/video/udg9Tlbt01/видео.html sien asseblief die skakel