DIE OU WAENHUIS

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 17 окт 2024

Комментарии • 11

  • @mariuspienaar2693
    @mariuspienaar2693 Год назад

    Ag man jy maak ons aand... Marius... Vahalla

  • @sheilarossouw2107
    @sheilarossouw2107 Год назад

    Baie mooi

  • @GatvolFourie
    @GatvolFourie 3 года назад

    Kobus Fourie backtrack deur J.C Kotze.....

  • @corriejoubert9511
    @corriejoubert9511 3 года назад +2

    WoW ,,,, regtig kampion my mater,,,,, Corry uit NEW- ZEALAND,,,,, ????

    • @c-sbotha9680
      @c-sbotha9680 3 года назад +1

      Netso ja, hy mag maar speel. Waar in NZ is julle? Ons hier in Paeroa. Groete

    • @corriejoubert9511
      @corriejoubert9511 3 года назад

      @@c-sbotha9680 Dagse so 25 min. Van julle af ,,,,, ons is hier op WAIHI-BEACH ,,,,,, LANGS 4-SQUARE ,,,, ANGELOS PIIZZA AND BURGER BAR,,,,, EN DAN OOK BEACH SIDE MINNI-PUTT ,,,,, EK IS AL 16-JAAR HIER EN HET SHOPS IN HAMILTON ,,,, CAMEBRIDGE ,,,, HAMILTON EAST ,,,,, TERAPA ,,,, EN DAN TEAHAROAE EN TWEE MEAT-WORKS OOK GEDOEN ,,,, MAAR DIE TYD EN OUDERDOM BEGIN A MAN NOU VANG ,,,, .????

  • @bertbotha6370
    @bertbotha6370  7 лет назад +2

    Hallo Edgar, ja ek dink as mens wil begin konsertina speel is dit 'n belangrike voorvereiste dat jy op gehoor musiek kan maak. Dit beteken eenvoudig dat jy sal moet sit en die note soek van 'n lied op die konsertina en dit oefen totdat jy die liedjie kan speel. Ek glo nie daar is enige bladmusiek geskryf vir konsertina nie. As jy nie jouself so kan leer nie sal 'n leermeester nodig wees waarmee jy sal moet skype of so op 'n gereëlde basis sodat hy jou kan leiding gee. Daar is ongelukkig nie op die oomblik iemand wat ek ken wat daarmee kan help nie maar as jy navraag doen in jou omgewing is daar dalk iemand wat persoonlike leiding kan gee.

    • @ControlBra
      @ControlBra 7 лет назад

      Dankie vir die raad Bert .
      Ek is darm geseën met n paar familie lede wat wat mag help, maar ongellukkig nie met die konsertina nie. Ek het maar letterlik eers n week terug aktief begin soek vir n begin plek, maar ek moet sê ek is effens oorweldig. Met die veskillende tipes en dan ook nog die onderskeiding tussen die aantal knopies ens.
      Het jy dalk eenige voorstelle as die kom by die meer tegniese aspekte.
      "Anglo" (dit is nou die Engelse konsertina in afrikaans as ek reg is) teen oor die "English"
      20 vs 30 vs 36 vs 40
      en dan laastens die sleutels C/G of G/D
      Ek besef die kombinasie van die bogenoemde sal 10 teen 1 afhang van dit wat mens wil speel. Ek hoop maar vir biedjie advies of dinge om in gedagte te hou.

    • @bertbotha6370
      @bertbotha6370  7 лет назад +2

      Edgar Whyte , ja die algemeenste konsertinas is die Boerekonsertina met die 20 knoppies. Dan die Engelse een met 30 knoppies (3 ry) en dan die 3 1/2 ry 36 knoppies en dan die 3 3/4 ry 40 knoppies. Gewoonlik klink die Boerekonsertina meer soos 'n mondfluit. Die meer algemene Engelse een is 'n 3 3/4 ry en het 40 knoppies. Hulle is almal skaars maar as jy soek sal jy een kry. Myne is skaarser omdat dit 'n soort versamelaarsitem is. (3 1/2 ry) Hulle het net 50 gemaak. Soek vir 'n 3 3/4 ry Wheatstone of soortgelyke een. As jy hom het laat weet. Vra die Boeremusiekgilde van SA of die Tradisionele Boeremusiekklub. Hulle kan dalk help. Sterkte.

    • @ControlBra
      @ControlBra 7 лет назад

      Dankie Bert!!! Ek waardeer.

  • @ControlBra
    @ControlBra 7 лет назад

    Haai @Bert Botha
    Ek sal graag die konsertina wil leer speel. Het jy enige raad vir n nuwe beginner?