Dodo Nyoka - Country Girl Van Bloem (Amptelike Musiekvideo)
HTML-код
- Опубликовано: 6 дек 2023
- Koop/Luister 'Country Girl Van Bloem' hier: DodoNyoka.lnk.to/CountryGirlV...
Volg Dodo Nyoka op sosiale media:
Facebook - DodoNyoka?mi...
Instagram - dodonyoka_music...
TikTok - www.tiktok.com/@dodonyoka_mus...
_________________________________________
Lirieke:
Ek hoor dis sokkie aand vanaand
My beste klere aangetrek
Ek is jonk, vol vonk
Die dansvloer brand vanaand
Sy ry ‘n bakkie op die plaas
En sy kan ‘n springbok skiet
Want sys ‘n countrygirl van Bloemfontein
Sy gooi haar vellies om te dans
En sy dra net denim jeans
Want sys ‘n tien uit tien jy moet haar sien
Jy is die Minki in my Chevy 68
Jy is die Liza langs my klavier
Jy is die Nonna op my plaas
En jy laat my koppie raas
As Ek jou sien
Sy laat die koppe draai na ons
Die manne vra? (Hey ons soek ‘n dans)
Maar sy se sy soek nog ‘n dans met my
Ons voel die dans is aan die brand
Ek swaai haar lyfie om en om
Sys rooi sys mooi
Sy laat die mielies gooi
Sy ry ‘n bakkie op die plaas
En sy kan ‘n springbok skiet
Want sys ‘n countrygirl van Bloemfontein
Sy gooi haar vellies om te dans
En sy dra net denim jeans
Want sys ‘n tien uit tien jy moet haar sien
Jy is die Minki in my Chevy 68
Jy is die Liza langs my klavier
Jy is die Nonna op my plaas
En jy laat my koppie raas
As Ek jou sien
As Ek jou siiiiiiieeeeeeeeen Видеоклипы
En jy is ons Country Boy Van Suid🇿🇦Afrika, of nee wag.. Die hele wêreld! 🌎🎶💪🤠
Dis Baie pragtige ek geluister dit is Baie awesome song ooit dodo maak Afrikaans Groot weer
Ja Tiaan🎉🎉
@@portiamatlabe5684lll9l9l99l9
Hello!
Asb asb gaan check uit my nuwe original liedjie "vergeet"...like en share asb, ek wil graag hê dit moet n sukses wees!
@@portiamatlabe5684 a nJL
Seker die 100ste keer dat ek die awesome song luister! Hou so aan Dodo!
Wow dis Baie lekker dodo wat onglooflik liedjie ek love dit super regteg lekker.jou stem is mooi ons love jou baie.ek is trots op jou pragtige.💖💖
Ek het hom vir my crush dance to vra hy my uit 😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚
Die liedjie is uitstekend👌🔥🎶ek like die Country gril van Bloem😁❤️
Die song was Baie Awesome en lekker 😅😅😁😆😅
Lekker DODO Nyoka! 🇿🇦🇿🇦
Jy is die beste
Dodo Ek love hom !!! Dis Baie fok*** lekker ja ja
Fantastic Voice! All I can say is WOW!!!
Lekker jol dodo eks jou groot fan hier op plaas In Pretoria ❤😊😅🎉❤❤❤🎉🎉🎉🎉❤❤
Dis Baie lekker net onglooflik musiek 😅💖😍😁
Die song is 'n vibe🎉🎉🎉❤❤
Ons soek asseblief nog lekker sokkie musiek. Jy is 'n vibe. Jou musiek is 'n vibe en dit maak alles lekker
ja jys n dom poes
❤❤❤❤Maak nog een
Baie goed this is baie lekker ek is isiZulu
Jy was osim op die styge vandag ❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Nuwe Fav song! 😂
Love love love it!!!! Well done champs!!
Love die song ❤
Dit is lekker
Johandre in my klas love you en ek love you stem is so mooi
Wenner van n liedtje🎉🎉🎉🎉🎉
Jy sing mooi❤❤
DODO!!! EK LOVE JOU MESIEK
Lekker lekker man
Jy is letterlik die beste. Ons soek nog lekker treffers 🎉🎉.
Dodo is Awesome singer/dodo is die Awesome sager ooit
❤Baie mooi
Ons love jou❤❤❤❤
Dis lekker hierdie!
Dodo you are the best for me and I loved you ❤
Awe suid afrika welkom by behoorlike suid afrikanse musiek beste song van dat ek gebore is (my nuwe ringtone,ek gaan slaap met hierdie song dodo jy het n banger gemaak en n fav song gekry 4 ure voor 2024❤❤❤🎉🎉🎉welldone
Hello!
Asb asb gaan check uit my nuwe original liedjie "vergeet"...like en share asb, ek wil graag hê dit moet n sukses wees!
Ek love jou song ❤❤❤❤❤ek wens ek kon jou ontmoet
so trots op jou! well done Dodo!👏🏼🌻
Just love your music en voice dodo!!!!🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉
Lekkerrrrr Dodo!!! Was so lekker om hierdie musiekvideo vir jou te maak! Nou gaan ons almal dans VANAAAAAND!!!!!
My favorite song
Awesome awesome!!!! 🎉🎉🎉🎉
Baie mooi liedjie dodo hou baie daarvan ❤
Awesome Dodo. Lekker song vir die festive.
Eks Mal or hierdie liedji
ek ho fan jo
Mooi man💣💥
Awesome liedtjie
Awesome song❤
ek love die liek ie
Hy is dit beste❤
fantasties! Ek is duidelik agter. 'n Kollega het my van jou vertel. Lekker voete jeuk liedtjie!
dankie dat jy by learskool standerton gekom het dit was lekker om jou te sien Dodo ❤❤
Baie geluk Dodo met nog n vibe song💃👌🎶🔥
Hello! Hierdie is regtig so pragtig.
Asb asb gaan check uit my nuwe original liedjie "vergeet"...like en share asb, ek wil graag hê dit moet n sukses wees!
Awesome! Net awesome❤🎉
Net Awesome en mooi Sanger en ek het geluister die song great ooit
Wow ❤ Awesome song en video
lekker man
Love you songs
Awesome Dodo ek's die Liza langs jou klavier
Yes yes dodo die song 💪🏻
Hello!
Asb asb gaan check uit my nuwe original liedjie "vergeet"...like en share asb, ek wil graag hê dit moet n sukses wees!
Love die song🎉🎉🎉
Amazing song Hou so aan
Dodo Ek is Baie mooi great liedjie ooit !
I love this song
BESTE LIEDJIE OOOIIIITTT😅
Love die song
Great musiek bra
Wow wow wow!!
Hier van Parys,Vrystaat love die liedjie
Ek like die song
Dit is so n goeie liedtjie
Da vat hy
Love hierdie!🎉
Baie mooi
Hello!
Asb asb gaan check uit my nuwe original liedjie "vergeet"...like en share asb, ek wil graag hê dit moet n sukses wees!
❤❤❤🎉🎉🎉🥰🥰🥰
Lekker song!! Dankie Dodo!!
Go Jacques my boi!!!
Wie is jy regteg??😅😅/ Who are you??😅😅
❤❤❤❤❤
🎉🤠🥳
Danko njayami! Yizinto!
Wow Dodo nice song
00:00🎉 en die nuwe song is hier
Awesome song hoor
Dis sokoel!!!!!
Hierdie liedjie vat baie memories
Welldone ❤keep it up 🎉❤
Ag lekker man! Awesome! 🤟 -Riana Kruger
Love it
Ek hou van die music dit is hot❤❤❤🎉
Jinne die liedjie maak kuier vibes wakker ek luister hom nou soos legit vir di 20 ste keer
Hello!
Asb asb gaan check uit my nuwe original liedjie "vergeet"...like en share asb, ek wil graag hê dit moet n sukses wees!
❤❤❤❤😎
Country booi van die lokasie.
Love die song Dodo
Go Dodo , love die song
😅😅💖💖😍
Lovit!!! Hy dans heerlik!!
Kan j asb na laerskool vryheidsmonument toe kom on gn n konsert hou met alle sangers en jy sal dit lekker maak dodo❤🎉
Epic video
Baie baie mooi liedjie
Ek hou van die liedjie
Love jou mesiek keep it up ❤❤❤
My bootie sing die lietjie elkedag😂
Die song is befok lekker hou aan wat jy doen Dodo en maak nog lekker befokte songs ❤
l love you❤❤❤❤
Love die song 🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉❤
First time, I love it.
❤❤❤ love die liedjie
Hello!
Asb asb gaan check uit my nuwe original liedjie "vergeet"...like en share asb, ek wil graag hê dit moet n sukses wees!
❤❤🎉🎉
Gaan speel hom asb by the Country Club in Bloemfontein. Baie lekker song...
Ag Jy bly in Bloemfontein ook.ek bly daar net onglooflik musiek!!
Maar dodo Wanner Gaan Kom bloem??
I love you Dodo❤
Grout verskil tussen n country girl en n boermeisie maar cool song
❤🙂🙂
Jy is awesome
Dodo het by one skool ge kom 🎉🎉🎉🎉🎉🎉