Damian Beer - Lewenslyn (Live) (Die Kontrak - Seisoen 3 - Top 4)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 сен 2024
  • Koop of luister 'Lewenslyn' hier: DieKontrak.lnk...
    Volg Damian Beer op sosiale media:
    Facebook - / damian.beer.566
    Instagram - ...
    TikTok - www.tiktok.com...

Комментарии • 22

  • @timonredelinghuys3663
    @timonredelinghuys3663 10 месяцев назад +11

    Damian ons almal weet jy is die een van die twee mans at TALENT het. Ek voel hulle besluit van vroeg af wie moet wen en dan "set-up" hulle die hele show in daardie lyn. Hulle soek 'n gemaklike Afrikaanse prentjie - jy breek bietjie die boksies. Maar ons almal weet jy staan kop en skouers bo die ander uit wat talent aanbetref. Gaan vir goud. Jy is uniek en gaan nog baie goed vaar in die toekoms.

    • @daniecoetzer7585
      @daniecoetzer7585 10 месяцев назад +2

      Stem 100% saam. Beslis die persoon met die beste stem en musikaliteit. En is by ver beter en meer uniek as die gemaklike afrikaans sanger.

  • @danielnel8931
    @danielnel8931 10 месяцев назад +8

    Damian, Jy is uniek, Jy is fantasties!!! Ek is Jou grootste Fan en ek het 'n groot Bek. Wat vanaand met Jou gebeur het is onregverdig! God sien alles! Wees sterk! Daar is duisende wat soos ek voel! Jy is 'n Superster!!!!!❤

  • @jeandrenell7053
    @jeandrenell7053 10 месяцев назад +3

    Jong man ek onthou nog toe jy n klein seuntjie was wie sou dink dat jy eendag so mooi kan sing ek glo in my Hart jou pa en ma is baie trots op jou jy mag maar God het jou gebless met n mooi stem jy het n blink toekms voor jou

  • @tanyanel1498
    @tanyanel1498 7 месяцев назад

    Ek was so gebless dat Damian hierdie liedjie by my troue oogetree het

  • @nanniemiddleton2911
    @nanniemiddleton2911 10 месяцев назад +2

    Ek love jou jy is n
    Superster moet asb nooit op hou sing nie

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 10 месяцев назад +4

  • @debbiegerber1081
    @debbiegerber1081 10 месяцев назад +2

    Jy is my Wenner al van dag1❤

  • @roro9179
    @roro9179 7 месяцев назад

    You were the best in this competition by a mile, should’ve won. I’m speechless 😮

  • @albertoengelbrecht1991
    @albertoengelbrecht1991 10 месяцев назад +1

    Hulle wys nie DK in Nam nie, vandag begin gesluister. Wow👌🏻 Jy mag maar...

  • @tanyanel1498
    @tanyanel1498 9 месяцев назад

    Kan nie meer wag 16 Desember 2023

  • @derizaberesford35
    @derizaberesford35 9 месяцев назад

    Love love jou- BESLIS N FOUT

  • @lesliemuller3743
    @lesliemuller3743 10 месяцев назад

    Luvit

  • @milahvocals
    @milahvocals 10 месяцев назад +2

    Damina, jy moes wen! Wat jy al vergeet het moet Chris nog leer. Hoekom het Monique so gespanne gelyk van die begin van jou song af? het sy vooraf geweet wat vooraf besluit was? Hoekom is Karlien so eensydig?

  • @karingrobler1689
    @karingrobler1689 9 месяцев назад +1

    My Persoonlik opini, en ek is nou ni ñ kenner miskien ni. Maar wel deel v di samelewing wat di platemaatskappy se deure oophou... di keer het hul ñ fout gemaak. Kom ons hoop di " Grootbaas" kom dit agter en raap jo op met ñ ou "kontrakie " agter di skerms .... anders gaan een v d ander maatskappy dit dalk doen. Ai hoe laat hul jo nu deur hul vingers glip....

    • @roro9179
      @roro9179 7 месяцев назад

      I agree, he is so good.

  • @simoneswanepoel3204
    @simoneswanepoel3204 6 месяцев назад

    Hi eks so Mal oor die song Kan jy dalk een maak met lyrics

  • @marilynjansenvanrensburg6300
    @marilynjansenvanrensburg6300 9 месяцев назад +1

    Jyt klaar gewen

  • @user-fy5ev6xg1k
    @user-fy5ev6xg1k 9 месяцев назад +2

  • @cornestockbridge5466
    @cornestockbridge5466 10 месяцев назад +3