Bianca Blanc & Refentse - Lisa Se Klavier (Live) (Die Kontrak - Seisoen 3 - Top 4)
HTML-код
- Опубликовано: 6 окт 2024
- Koop of luister 'Lisa Se Klavier' hier: DieKontrak.lnk...
Volg Bianca Blanc op sosiale media:
Facebook - / biancablancmusic
Instagram - ...
TikTok - www.tiktok.com...
Ek luister dit oor en oor dis hoendervleis mooi elke keer 👌🏻
The duet I never knew I wanted to hear❤💃🏾...Baie mooi Bianca & Refentse👏🏾👌🏾
Ag, Bianca! Ons is SO trots op jou! Dit was nou wragtig pragtig! xXx
Wow, eks speechless
Beautiful stem!!!
Al my sintuie is " getick" met hierdie liedjie. Voel dit in my are!
Dis letterlik perfek
My Lied, My sanger Refense, Bianca UITSTEKEND❤❤❤
❤ from Poland. Beautiful!
Hoendervel mooi, well done🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉❤❤❤❤❤
How lovely
Bianca is filippen goed. Haar stem het siel in.
Absolutely beautiful ❤
Pragtig ❤
Beautiful. Love dit
Pragtig!!
Wow, so so mooi.
Wow!! 🔥
Die girl kan sing boeta.! Sy gaan nie wen maar sy gaan dit nogtans ver bring.!
Beautiful jule
Julle moet asseblief 'n album saam maak. Dis uitstekend.