Ouma Sarah kry haar huis

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 окт 2024
  • Na amper 30 jaar in haar huis, Kan Ouma Sarah Visagie (87) van Ravensmead, nou sê dat sy haar eie huis besit. Sy het onlangs die titelaktes vir die huis ontvang. Lees meer by www.tygerburger.co.za.

Комментарии •