(Tolla van der Merwe) Hokkie Schreuder - Rooster
HTML-код
- Опубликовано: 5 фев 2025
- Hokkie Schreuder op Maak 'n Las. Die storie gaan oor 'n groot rooi haan. Alhoewel dit 'n lang storie is, is die sentiment waarmee hy die storie vertel uitsonderlik. Selfs Tolla en Nico Nel praat saam.
Kyk die een amper elke week! Fantsties!
Moet sê, seker die beste storie ooit!!
Kyk die ding eenmaal 'n week, die beste storie ooit!
Hokkie en Anne-Marie was ons bure vir 'n tyd in die begin 80's. Nooit geweet hy was 'n storieverteller nie, maar ek herken van sy stories as stories wat my ma vir hom vertel het. My ma en Hokkie kon vir ure stories vertel. Wonderlike mense. Dankie!
La
Loshande een van die bestes ooit.
RIV