As 'n person van Khoisan afkoms het vir Nico vergewe vir die woord "hotnotsgod". Hy het nie geweet dat 'n "praying mantis" eintlik 'n bidsprinkaan genoem word in afrikaans. Nog steeds is dit 'n baie goeie rugby storie. (Ons het nou twee duisendpote in die springbok span: Cheslin Kolbe en Kurt-Lee Arendse)
Ag dankie Tillie. Dit is altyd lekker om na jou kanaal te kyk! Vreugde soos min! Voorspoedige jaar vir 2025! ❤🎉
Kan jy asb die manakwalanners episode kry.
As 'n person van Khoisan afkoms het vir Nico vergewe vir die woord "hotnotsgod". Hy het nie geweet dat 'n "praying mantis" eintlik 'n bidsprinkaan genoem word in afrikaans. Nog steeds is dit 'n baie goeie rugby storie.
(Ons het nou twee duisendpote in die springbok span: Cheslin Kolbe en Kurt-Lee Arendse)
Absolute goud storie😂
Goud!!!