Gemiddeld, mediaan en modus (Voorbeeld)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 2 дек 2024

Комментарии • 8

  • @Nicas_World
    @Nicas_World 14 дней назад +1

    Baie dankiee

  • @ricodeklerk4598
    @ricodeklerk4598 2 года назад +2

    Dankie Mr

  • @GROUNDBOXGAMING
    @GROUNDBOXGAMING Год назад

    Hi is dit dalk moontlik dat ons asb in kontak kan kom met mekaar.

  • @CookiemeA8
    @CookiemeA8 4 месяца назад

    Is modus omvang of is dit twee verskillende dinge?

    • @CookiemeA8
      @CookiemeA8 4 месяца назад

      As nie hoe doen ons omvang?

    • @wiskunde-graad8648
      @wiskunde-graad8648  4 месяца назад +1

      @@CookiemeA8 die modus in 'n stel data is die waarde (of voorwerp) wat die meeste voorkom. Die omvang is die verskil tussen die grootste waarde en kleinste waarde in die stel data.
      Voorbeeld:
      1, 4, 4, 6, 8, 8, 8, 9, 9, 10
      Hier is die modus die getal 8, omdat dit die getal is wat die meeste voorkom in die data.
      Die omvang is 10-1=9

  • @freakplaythrough2063
    @freakplaythrough2063 2 года назад

    Ek vestaan nu so leker ni

  • @landoncupido
    @landoncupido 2 года назад

    maak nog videos asb