- Видео 113
- Просмотров 284 327
Wiskunde - Graad 8
Южно-Африканская Республика
Добавлен 4 май 2020
Видео
Eksponente | Wet 3 en Wet 4 (Voorbeelde)
Просмотров 3,1 тыс.3 года назад
Eksponente | Wet 3 en Wet 4 (Voorbeelde)
Eksponente | Wet 3 en Wet 4 (eksponente maal)
Просмотров 4,7 тыс.3 года назад
Eksponente | Wet 3 en Wet 4 (eksponente maal)
Eksponente | Wet 1 en Wet 2 (Voorbeelde)
Просмотров 2,7 тыс.3 года назад
Eksponente | Wet 1 en Wet 2 (Voorbeelde)
Eksponente | Wet 2 (Eksponente minus)
Просмотров 3,1 тыс.3 года назад
Eksponente | Wet 2 (Eksponente minus)
Eksponente | Wet 1 (eksponente plus)
Просмотров 5 тыс.3 года назад
Eksponente | Wet 1 (eksponente plus)
Verhoudings | Verdeling in verhoudings
Просмотров 4 тыс.3 года назад
Verhoudings | Verdeling in verhoudings
Verhoudings | Vereenvoudiging (desimale getalle)
Просмотров 9453 года назад
Verhoudings | Vereenvoudiging (desimale getalle)
Rasionale Getalle en Irrasionale Getalle
Просмотров 6 тыс.3 года назад
Rasionale Getalle en Irrasionale Getalle
Natuurlike Getalle, Telgetalle en Heelgetalle
Просмотров 11 тыс.3 года назад
Natuurlike Getalle, Telgetalle en Heelgetalle
Meetkundige Getalpatroon | Algemene reël
Просмотров 2,3 тыс.4 года назад
Meetkundige Getalpatroon | Algemene reël
Kwadratiese Getalpatrone | Algemene reël
Просмотров 1,3 тыс.4 года назад
Kwadratiese Getalpatrone | Algemene reël
Lineêre Getalpatrone (Voorbeeld 2) | Algemene reël
Просмотров 2904 года назад
Lineêre Getalpatrone (Voorbeeld 2) | Algemene reël
Lineêre Getalpatroon (Voorbeeld 1) | Algemene reël
Просмотров 6604 года назад
Lineêre Getalpatroon (Voorbeeld 1) | Algemene reël
Inleiding tot Lineêre Getalpatrone | Algemene reël
Просмотров 6564 года назад
Inleiding tot Lineêre Getalpatrone | Algemene reël
Variasiewydte en Uitskieters (Voorbeeld)
Просмотров 2,3 тыс.4 года назад
Variasiewydte en Uitskieters (Voorbeeld)
Wat is teenoorstande hoeke??
Dankie dude. Ek like skryf more wiskunde 😅
@@StrikergodMc GL!
Baie dankiee
Sal "Omwenteling" ook kan werk as jy rede?
*sy
@@nandikhumalo5630 ja, dit is ook reg :)
Ek hou baie vandie manier wat jy verduidelik en ek verstaan wiskunde Sommer baie better nou 😆Baie dankie
10 uit 10 Baie goed verduidlik ❤
Baie dakie het my Baie gehelp ek het vergeet hoe om dit te doen😅
Baie van die deek somme gehou
Dankie
Bai danki🎉
Wiskunde- Graad 8 the only videos that help me with math trully
Wiskunde-Graad 8 is the only videos that helps me with math no other!
My toets punte se dankie😂🙌
Meneer nou as dt n driehoek is Mt een binnehoek en n onbekende buitehoek hoe word dit bereken
Meneer wat as dit m-10 is en 75
@@JungkookBTSarmy-ph8kq ek neem aan dit is twee regoorstaande hoeke - die eienskap van sulke hoeke is dat hulle gelyk is in grootte. Dit beteken dus vir jou voorbeeld dat m-10°=75°. Dit is 'n vergelyking waar jy m dan oplos om te kry dat m=85°.
@@wiskunde-graad8648 dankii meneer
Dam ty
Is modus omvang of is dit twee verskillende dinge?
As nie hoe doen ons omvang?
@@CookiemeA8 die modus in 'n stel data is die waarde (of voorwerp) wat die meeste voorkom. Die omvang is die verskil tussen die grootste waarde en kleinste waarde in die stel data. Voorbeeld: 1, 4, 4, 6, 8, 8, 8, 9, 9, 10 Hier is die modus die getal 8, omdat dit die getal is wat die meeste voorkom in die data. Die omvang is 10-1=9
Dankie meneer dit het my gehelp😊.
Dankie meneer dit het my gehelp.
MAAK NOG VIDEO ASD
Baie dankie ek gaan nou 100keer beter doen in my toets
Baie dankie jy is die beste nou gaan ek weer top 10 wees en n leir wees❤❤😊😊
dankie het baie gehelp
DANKIE DANKIE DANKIEEEE
Baie dankie ek het net randomly n hersiens taak gehad en het net nie geweet wat dit was nie
ek verstaan alles klaar maar ek geniet die baie : )
Baie dankie
Jammer maar ek wil graag graad 6 wiskunde hê aseblief ❤
Dankie dit help baie ek is Graad 9, maar dit help my baie om the onthou dankie!!!!
Kort meer help verstaan nie exponete nie
Thanks for your help today ❤❤😮 cool
❤👍
Dankie dit het baie gehelp!
Ek doen eksamen en dit help baie
Baie dankie help my regtig Baie
Dankie oom ek is eintlik gr 7 maar dit help nog steeds😊
dankie want al die ander videos wat ek gekyk het begin met die bewering wat reg is en dan skip hulle na n ander driehoek toe so ek waardeer regtig hierdie🙏
Danké Danké
Thank you sir for helping me
Ek wil net dankie vir jou se. Jy het dit so maklik verduidelik ❤️
Dankie vir die help
Dankie 👍
Meneer is legendary
Daniel dit help
Dankie meneer skryf wisk more graad 8
Dankie meneer ek skryf more
Hey baie dankie meneer!😮
Fantasties Baie dankie
Toets
Dankie Ek Gaan my torts Nou deurkom
Dankie