Daar is ook ‘n les in die sage. Ons het al daai roete gedoen. Jou treiler is ook gans te swaar vir daai roete. Die rooi Bakkie kon ook niks uirig nie. Goue reel is vir sulke terrein: So lig moontlik en vul aan later by die volgende dorp. Ek weet dis wyd verspreid. Goog luck.
Hi, Baie dankie dit is 'n baie lekker roete. Ons het self nie die koordinate nie maar meeste van die paaitjies is op Tracks4Africa en ek sien ook nou dis "updated" onlangs met mense wat inligting deel. Sal wel by Peter saam wie ons getoer het hoor vir meer info. Baie dankie vir die kyk.
Dankie vir die video. Kan jy raad gee oor die padtoestande op R358? Ek kom van Louriesfontein na Pella.
Daar is ook ‘n les in die sage. Ons het al daai roete gedoen. Jou treiler is ook gans te swaar vir daai roete. Die rooi Bakkie kon ook niks uirig nie. Goue reel is vir sulke terrein: So lig moontlik en vul aan later by die volgende dorp. Ek weet dis wyd verspreid. Goog luck.
Indrukwekkend!
Wow stunning pics. Can u share the exact co-ordinates of the Canyon on Charles Pass.
Dankie julle twee vir deel ook op ins bucket lys en Richtersveld
Kan jy die roete met GPS koordinate deel asb? Dit lyk bitter nice, wil dit self ook gaan doen...
Hi, Baie dankie dit is 'n baie lekker roete. Ons het self nie die koordinate nie maar meeste van die paaitjies is op Tracks4Africa en ek sien ook nou dis "updated" onlangs met mense wat inligting deel. Sal wel by Peter saam wie ons getoer het hoor vir meer info. Baie dankie vir die kyk.
Wel gedaan, baie mooi video. Wanneer het julle die roete gedoen?
Baie dankie was heerlik om daar te toer. Die was Aug 2023 (die jaar)
Lekker episode! Hoe is daai RTT?🙌
Baie dankie,
Werk goed.