"Gebed" - Koos du Plessis

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 фев 2025

Комментарии • 46

  • @reinholdnangombe9837
    @reinholdnangombe9837 7 дней назад +1

    Wonderlike Melodie, wat anders wil ons he,Gebed,Geloof en Respek dis al Rykdom wat ek begeur AMEN AMEN ❤❤

  • @tokkiepretorius9438
    @tokkiepretorius9438 5 месяцев назад +10

    Watter nederige en wonderlike woorde en voortreflike melodie van die besonderse ❤Koos Du Plessis ❤Amen ♥️ ❤️ 🙏 🙌 👏 Amen ♥️ ❤️ 🙏 🙌 👏

  • @esterdelang8191
    @esterdelang8191 Год назад +6

    Eintlik het ek Koos Doep se stem verwag maar die twee sangers vertolk hierdie besondere lied regtig mooi.

  • @inasteyn2806
    @inasteyn2806 2 года назад +14

    So pragtig siele rus so rustig..mooi boodskap..Amen

  • @tokkiepretorius9438
    @tokkiepretorius9438 5 месяцев назад +6

    This is the most beautiful song and voice and the beautiful words i ever heard ❤Amen ♥️ 🙏 ❤️ Amen ♥️ 🙏 ❤️ 💖

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 9 месяцев назад +9

    Genade is genoeg vir my siel, mooi lied❤

  • @claudedaubies7765
    @claudedaubies7765 Год назад +8

    Watter nederige en wonderlike woorde en voortreflike melodie van die besonderse Koos du Plessis...

  • @henkvanwyk67
    @henkvanwyk67 22 дня назад +1

    Pragtig Elke keer gedwaal!

  • @AnnemarieWohler-l1s
    @AnnemarieWohler-l1s Год назад +7

    Ongelooflik mooi..Amen
    Dit vat my vèerrrr weg.
    Ek ek verlang my mense
    Baie dankie vir die mooi gebed
    ❤❤❤😅

  • @mariabuys5831
    @mariabuys5831 Год назад +6

    This is the most beautiful song i ever heard

  • @elroypassman8277
    @elroypassman8277 3 года назад +13

    Koos Se lirieke, bewoord my emosies, dankie HERE Vir U goddelike gawe in hom

  • @MelanieOberholzer-m5o
    @MelanieOberholzer-m5o 3 месяца назад +2

    Amen en Amen.

  • @martinfrits1348
    @martinfrits1348 2 года назад +6

    Vat aan my siel. Dankie...!

  • @tillabezuidenhout6460
    @tillabezuidenhout6460 Год назад +2

    So mooi.

  • @tvz9282
    @tvz9282 3 года назад +8

    Mooiste woorde ♥️

  • @mari-loaylward6774
    @mari-loaylward6774 2 года назад +3

    Dis ons laerskool liedjie❤

  • @martinfrits1348
    @martinfrits1348 2 года назад +3

    So sielrykend, dankie!!

  • @isaacpetersen5775
    @isaacpetersen5775 Год назад +3

    Beautiful

  • @ElsaBouwer
    @ElsaBouwer 3 месяца назад +2

    Pragtig Baie in die kerkkoor gesing !

  • @louisfourie7756
    @louisfourie7756 3 месяца назад +2

    Sy neef was of is ook.Koos du Plessis het ook Soos hy opgetree

  • @kotiemaritzbotha8511
    @kotiemaritzbotha8511 3 года назад +7

    Baie mooi.

  • @alyavandervalle4517
    @alyavandervalle4517 4 месяца назад +2

    Ik ben hier in fŕiesland❤

  • @miemiesteyl8897
    @miemiesteyl8897 8 месяцев назад +4

    Fantasties

  • @joyanderson7628
    @joyanderson7628 3 года назад +6

    Baie mooi

  • @mariajordaan4651
    @mariajordaan4651 2 года назад +2

    AMEN

  • @alettopperman2672
    @alettopperman2672 3 года назад +5

    🙏🙏

  • @MarleneLaubscher
    @MarleneLaubscher 8 месяцев назад +2

  • @magrietvanniekerk750
    @magrietvanniekerk750 8 месяцев назад +2

  • @josoudendijk9500
    @josoudendijk9500 3 месяца назад +2

    ❤ 🇮🇱🙏🏻✡️🙏🏻🇮🇱🕎🙏🏻🔯🙏🏻🇮🇱

  • @elroypassman8277
    @elroypassman8277 3 года назад +5

    Die lewe wil gelewe wees

  • @mechielvanniekerk1799
    @mechielvanniekerk1799 4 года назад +15

    GOD IS EN BLY VIR EWIG !

  • @naomibuys8433
    @naomibuys8433 3 месяца назад +1

    Dis net vir my

  • @Coco48293
    @Coco48293 2 года назад +2

    wie sing hier?

    • @almariebush5502
      @almariebush5502 2 года назад +2

      Koos du Plessis en klink Soos Sonja Herhold

    • @svwvanwijk1724
      @svwvanwijk1724 2 года назад

      @@almariebush5502 Die dame klink vir my ook Soos sy.

    • @naudeaw
      @naudeaw Год назад +1

      Geskryf deur Koos du Plessis. Beslis nie hy of Sonja wat hier sing nie.

    • @andriesvandeloo5166
      @andriesvandeloo5166 Год назад +2

      Ek stem saam. Dis nie Koos of Sonja wat hierdie mooi lied sing nie. Ek luister al meer as 40 jaar naar Koos se liedjies en dit is nie sy stem nie.

  • @josoudendijk9500
    @josoudendijk9500 3 месяца назад +3

    ❤ 🕎🇮🇱🕎🇮🇱🕎🇮🇱🙏🏻

  • @bokkieclaassen371
    @bokkieclaassen371 2 года назад +1

    Devine

  • @Odin-y9e
    @Odin-y9e Год назад +1

    I’m

  • @josoudendijk9500
    @josoudendijk9500 4 месяца назад +1

    ❤🙏🏻🇮🇱🙏🏻🙏🏻🇮🇱✡️