Jesus gee krag

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 фев 2025
  • Hierdie video is 'n gewilde aanbiddingslied wat getranslitereer word met behulp van 'n gesproke taal en gebare uit Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT). Die ouer Dowe bevolking is opgelei in 'n tyd waarin SAGT nie toegelaat was nie en vertrou veel meer op die strukture en woorde van gesproke tale. Hierdie groep verkies dat hul aanbiddingsliedere met gebare ondersteun word, dit wil sê die grammatika van die gesproke taal word gevolg, maar gebare van SAGT word gebruik.
    Hierdie video is vervaardig in samewerking met Dowe Familie Kerk.
    RUclips: / dowefamiliekerk
    Facebook: / dowekerkcw

Комментарии • 18

  • @gudrunotto7127
    @gudrunotto7127 8 дней назад

    fantastic mooi.AMEN

  • @lidiastevens7668
    @lidiastevens7668 7 дней назад

    THANK YOU JESUS KRAG AMEN 🤚

  • @NathashaPosthumus
    @NathashaPosthumus 10 дней назад

    Baie, baie mooi.

  • @Salome-v5b
    @Salome-v5b 15 дней назад

    I love this song

  • @Nicolette-ei7rq
    @Nicolette-ei7rq 6 дней назад

    Baie mooi god seen

  • @riaswart2088
    @riaswart2088 3 месяца назад

    So baie baie mooi, dankie dat die dowes nou ook kan verstaan ❤🎉

  • @StephanusTerblanche
    @StephanusTerblanche Год назад +1

    What n beautiful song whow😢😢😢

  • @truusvanhartingsveldt2122
    @truusvanhartingsveldt2122 Месяц назад

    Dis baie mooi elk raak stil hiervan

  • @marianisantillan365
    @marianisantillan365 Год назад

    I cried listening to the song though i dont understand the lyrics. Pls translate it to english. Thnkz wd love.

  • @ReganWesso
    @ReganWesso Месяц назад

    Daars geen beter krag as die krag van onse heilige Vader nie

  • @paterkaoas8861
    @paterkaoas8861 2 года назад

    😢😢😭😢😭😢

  • @ElizabethLemos-z3l
    @ElizabethLemos-z3l 8 месяцев назад

    ❤❤❤

  • @mayz1320
    @mayz1320 Год назад

    Hello admin, permission to use, thank you🙏

  • @annetjewn
    @annetjewn 2 года назад +2

    Waar is jou vreug-de,
    Voel jy be-las
    Is jy ver-moeid,
    Je-sus gee krag
    Is jy een-saam,
    Voel jy al-leen
    Ver-tel dit aan Hom,
    Want krag sal Hy gee
    Hef op jou han-de,
    Ver-hef jou stem
    Vra vir Je-sus,
    Wat jy wil hê
    Hy gee jou vre-de.
    E-wi-ge le-we
    Vir wie op Hom wag
    Gee Je-sus krag
    Vir wie op Hom wag,
    Gee Je-sus krag
    Voel jy ver-lore,
    Te moeg om te stry
    Leun maar op Hom,
    Krag sal jy kry
    Het jy soms vre-se,
    Te bang om te lag
    Ver-trou op Hom,
    Want Je-sus gee krag
    Hef op jou han-de,
    Ver-hef jou stem
    Vra vir Je-sus,
    Wat jy wil hê
    Hy gee jou vre-de.
    E-wi-ge le-we
    Vir wie op Hom wag
    Gee Je-sus krag
    Vir wie op Hom wag,
    Gee Je-sus krag
    Ty-dens 'n siek-bed,
    Langs 'n graf
    Hou vas aan Hom,
    Want Je-sus gee krag
    Hef op jou han-de,
    Ver-hef jou stem
    Vra vir Je-sus,
    Wat jy wil hê
    Hy gee jou vre-de.
    E-wi-ge le-we
    Vir wie op Hom wag,
    Gee Je-sus krag
    Vir wie op Hom wag,
    Gee Je-sus krag
    Hef op jou han-de,
    Ver-hef jou stem
    Vra vir Je-sus,
    Wat jy wil hê
    Hy gee jou vre-de.
    E-wi-ge le-we
    Vir wie op Hom wag
    Gee Je-sus krag
    Vir wie op Hom wag,
    Gee Je-sus krag

  • @ur_fav_bloxburger
    @ur_fav_bloxburger 2 года назад

    Ek kan nie ophou huil nie