KSM Erediens | 29 Des. | My padwysers vir 2025. (Stephan Joubert)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 7 фев 2025
  • 2025 lê voor. Tien padwysers vanuit God se Woord dien as ons kompas om die nuwe jaar wat op ons wag binne te gaan. God se Woord dien as die lig vir die onbekende lewenspad wat ons moet aandurf. Daarom doen ons dit met groot geloofsvertroue.
    NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
    Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
    Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
    BESOEK OOK:
    Kinderdiens Playlist:
    • KSM Lego and let God |...
    Soeklig Playlist:
    • KSM Soeklig | 3 Oktobe...
    TEKEN IN
    Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
    VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
    Facebook: / kerksondermure
    Instagram: / kerksondermure

Комментарии • 48

  • @joeylourens2163
    @joeylourens2163 Месяц назад

    Dankie Prof ... so sal ek die jaar betree ♡♥︎

  • @hannetjievanloggerenberg653
    @hannetjievanloggerenberg653 Месяц назад +2

    Baie dankie vir die besondere riglyne prof. Stephan. Ek sien uit om 2025 saam met my Here aan te pak om Hom en Sy Skepping na die beste van my vermoë te dien.

  • @zeldabothma9416
    @zeldabothma9416 Месяц назад +3

    Dankie Jesus vir die voorreg om n Kosbare plan vir 2025 te kon hoor en verstaan. Soo Geseend. Dankie dat U ds. Stephan Joubert gebruik om die rigsnoere vir ons duidelik oor te dra. Al die Lof Eer en Aanbidding aan ons Here. 😊❤

  • @paulnel5215
    @paulnel5215 Месяц назад +1

    My hartsbegeerte is om lid the wees in byeenkoms, verkieslik in Kempton Park, om opgelei, geleer te word hoe om te bid!

  • @hantievanzyl2136
    @hantievanzyl2136 Месяц назад +1

    Stefan baie dankie vir hierdie Jesus padkaart 'n herkou vir die hele jaar.

  • @AmandavanRensburg
    @AmandavanRensburg Месяц назад +1

    Amen en Amen ! Wow Prof, dit was nou puik, ek het amper alles nou woord vir woord neergeskryf, dankie ! Ek gaan ook my beste doen om volgens hierdie 10 padwysers te leef! Dis nou die belangrikste 10 goed wat Prof so mooi saamgevat het. Baie dankie !

  • @judyswanepoel4273
    @judyswanepoel4273 Месяц назад +2

    Baie dankie vir hierdie "eenvoudige" en krágtige boodskap Stephan. Ek het ook groot vrede.

  • @elizabethmeiring8487
    @elizabethmeiring8487 Месяц назад +3

    Dis so nodig dat ons hierdie hoor. Baie dankie.......mag dit ons almal se padkaart wees in 2025.🙏🏻🙏🏻

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 Месяц назад +2

    Dankie Vader vir U woord wat ons elke dag Kan lees , dankie Vader vir U Grootste liefde vir ons ek loof en prys U Grote Naam alleen amen 🙏 ABBA Vader, Stephen God seen jou en gesin met Sy Hemelse Genade en Grootste liefde van Bo Amen 🙏

  • @ChristinePretorius-w2q
    @ChristinePretorius-w2q Месяц назад +1

    Stunning! Baie dankie vir hoerdie fantastiese riglyne. Dit is verseker riglyne om na te lewe in 2025 en vir atyd

  • @RoleneBBezuidenhoutR
    @RoleneBBezuidenhoutR Месяц назад +6

    Dankie Abba Vader vir U Woord. Heel eerste dankie sê vir ons versekerde ewige tuiste by U. ( Rom 8:1) En dan kom bieg ons sal try om te probeer om met eenvoud U wil na te streef. Askies alreeds vir die kere wat ons gaan misluk maar eer aan U vir die kere wanneer ons U lig laat skyn. Ons beste werke is soos ń weggooidoek maar dis maar hoe ons gerat is. Ons wil vir U werk net om ook dankie daardeur te sê. So verander ons hart. Nie die pomp in ons borskas nie, maar die hart van ons gewete. Hier is my hart Vader. Vir U vir Stephan, vir die boemelaar, vir my naaste. Ons kruis wat ons opgeneem het en dra is soveel ligter as ons U krag gebruik. Dankie vir U onbeskryflike vrede. Ons weet 25 is onbekend maar U wat die Bekende is wag reeds daar vir ons.

  • @pierredewitt12
    @pierredewitt12 Месяц назад +2

    Jesus is my Herder, dankie Jesus vir U liefde en Groorheid in my lewe, van oggend wil ek U loof en Prys U Almagtige Vader.
    My HERE MY GOD AMEN JA AMEN. 🙌🙏❤️

  • @babsievanjaarsveld3850
    @babsievanjaarsveld3850 Месяц назад +1

    ❤dankie Here my Herder dat U my deur 2024 gedra het ek loof en prys U Heilige Naam...DIE HERE IS MY HERDER....nou en vir altyd..AMEN EN AMEN❤❤

  • @CharlieBeresford-l6c
    @CharlieBeresford-l6c Месяц назад +2

    More❤ dankie Here vir U omdat U my herder is deur die nuwe jaar 2025 Amen geseende nuwe jaar vir almal❤

  • @lvdm9959
    @lvdm9959 Месяц назад

    Dankie, Stephan. Alle eer aan ons Abba vir hierdie goeie dinge waaraan jy ons uit Sy Woord kom herinner en bemoedig het.

  • @naomiwagener9905
    @naomiwagener9905 Месяц назад +4

    1. Die Here is ons Herder, ons is Sy lammertjies, totaal afhanklik van Hom vir alles. 2. Jesus se kruis is ons kruis - MARKUS 8 - Jesus se kruis vra alles. Hy gee lewe. Jesus kan ons dra. 3. "Ek is nie seker wat is nommer 3 nie." 4. 1 Korinthiërs 13 - leef tussen en saam ander mense in liefde. Liefde roep ons tot n̈ ander standaard. 5. Moenie jou omstandighede met n̈ ander se omstandighede vergelyk nie. Tel jou seëninge. 6. Leef vrygewig, deel wat jy het. Nie net vir die kollekte, tiende of offerande nie. Lewe die lewe van Christus wat vrygewig is. 7. Maak vrede met die tyd en onsekerhede. Wees positief. Wees bly dat die Here goed is. Sê dankie vir al die mooi dinge wat die Here doen. Die teenwoordigheid van die Here en Sy Gees. 8. Vind groter vreugde in eenvoud. Ons moenie die lewe ingewikkeld maak nie. Geniet die mooi van die Skepping, geniet die eenvoud van jou kos... 9. Groter eerbied teenoor God en mense. Kyk meer op na God en mense. Doen vir mekaar wat Jesus vir ons doen. Respekteer ander. 10. Maak meer tyd vir die Here. Laat Hy jou gesig sien. Laat familieen vriende jou gesig sien. Hê ander lief en dien. Anno Domini laat ons 2025 skyn en sitter vir Jesus❤

    • @michelleabrahams2466
      @michelleabrahams2466 Месяц назад

      Hy het Nie no 3 gegee Nie. Dit was stunning dat jy gedeel het Stefan. God seen

  • @InaLouw-cv8dc
    @InaLouw-cv8dc Месяц назад +1

    ń Hartlike goeie môre! Baie dankie vir die besondere boodskap ds Stephan: 2025 IS DIE JAAR VAN DIE HERE! AMEN🙏

  • @jeanettevandermerwe2749
    @jeanettevandermerwe2749 Месяц назад

    Dankie Stephan🙌

  • @JanineRoos-ps7ri
    @JanineRoos-ps7ri Месяц назад +1

    Dankie ...so baie dankie...vd 10 padwysers...ek vat hulle saam met my....2025

  • @BetsKruger-d3v
    @BetsKruger-d3v Месяц назад +1

    AMEN!! Die HERE was en is en gaan ook my HERDER wees in 2025. Soos Sy wil laat geskied. ❤🎉

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 Месяц назад

    Dankie Stephan. Dit is kragtig, en ek sal dit ook my rigsnoere wil maak. Seeninge.

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Месяц назад +1

    Dankie vir die goeie boodskap

  • @anitapieterse9558
    @anitapieterse9558 Месяц назад

    Dankie dat jy vrygewig is deur die goeie boodskap met ons te deel. Die Bybel sê: Hoe wonderlik klink op die berge die voetstappe van hom wat die goeie boodskap bring, wat vrede aankondig, wat die goeie tyding bring wat redding aankondig, wat vir Sion sê: "jou God is Koning!"

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 Месяц назад +2

    Dis saliger om te gee as om te ontvang. Maak my gelukkig om te gee.

  • @madelenebotha9843
    @madelenebotha9843 Месяц назад

    Amen.. Dankie vir die 10 padwysers ek vat dit saam met my..... 2025.

  • @dianedempsey4494
    @dianedempsey4494 Месяц назад

    Amazing dankie vir die deel ksn nie wag om saam ju en zjesis die pad te stap nie.

  • @ngkerkbarberton561
    @ngkerkbarberton561 Месяц назад

    @Stephan Joubert @KSM Baie dankie vir hierdie inspirerende boodskap. Ek deel dit graag met ons gemeente indien dit in orde is. Seën ook vir julle vir 2025!

  • @martinageorge6565
    @martinageorge6565 Месяц назад +1

    Here, help my asb om hierdie riglyne te volg... Dat ek dit nie maar net sal hoor nie, maar ook sal dòèn🙏

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 Месяц назад +1

    Amen 🙏 🙌 mag jy sò leef in 2025. Eers wanneer mens uit jou min weggee dan gee mens werklik ❤

  • @gertruidapotgieter2960
    @gertruidapotgieter2960 Месяц назад

    Baie dankie weereens Prof. Vrede vir 2025 aan almal😊

  • @LouisSteyn-n4z
    @LouisSteyn-n4z Месяц назад

    Die Here is my Herder.Dankie vir hierdie boodskap vanoggend n besonderse boodskap wat ek graag met toewyding sal wil volg.
    Ek luister van Chipinge in Zimbabwe

  • @daleenlagrange9325
    @daleenlagrange9325 Месяц назад +1

    Sjoe!! Strewe sal ek!!

  • @priscillavandermerwe8876
    @priscillavandermerwe8876 Месяц назад +1

    🙏🏻

  • @hannelieaugustyn3669
    @hannelieaugustyn3669 Месяц назад

    Baie dankie

  • @LeonieClaasen
    @LeonieClaasen Месяц назад

    Amen🙏

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Месяц назад

    Amen en Amen!!

  • @wilnavandyk9914
    @wilnavandyk9914 Месяц назад +1

    Ek maak 2025 ook d jaar vd Here..Sien uit daarna..

  • @lorrainedejongh8471
    @lorrainedejongh8471 Месяц назад +4

    Nr 3 is nie genoem nie
    Myne is dankbaar te wees vir alles

  • @barend4803
    @barend4803 Месяц назад +1

    This is the guy that was responsible for the utterly false bible Die Boodskap. Shame on him. Repent from your wicked ways !

    • @boekvanherinnering
      @boekvanherinnering 6 дней назад

      GENESIS 3 - NAGASH BEDRIEG DIE VROU
      ruclips.net/video/B1xcXCJhcrU/видео.html