Ek het sy getuienis geluister WONDERLIK....ons is n groep Rugbyspelers vir Jesus almal oud rugbyspelers en het die Here deure vir ons deur die land oop gemaak om orals in kerke oor SY grootheid te getuig Ons sal Ockie graag wil gebruik. Kan jy sy kontaknr vir my asb stuur Baie dankie
Eks spreek oor jou uit dat jy die Here as jou verlosser sal aanvaar en dat jy gered word! Dis nooit te laat om jou lewe aan God oor te gee! Ek bid vir jou ❤️🙏🏼
Dankie vir n wonderlike getuienis. Prys Vader dat Hy jou so nederig gekry het.
Wow❤Glory to Abba forever
Glory🙌🙌🙌🙌🙌
Ek het sy getuienis geluister WONDERLIK....ons is n groep Rugbyspelers vir Jesus almal oud rugbyspelers en het die Here deure vir ons deur die land oop gemaak om orals in kerke oor SY grootheid te getuig Ons sal Ockie graag wil gebruik. Kan jy sy kontaknr vir my asb stuur Baie dankie
❤ Halleluja ❤🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌
Wonderfull Jesus, thats why I love you so, to pick up the weekest to spread Your power.
Bid asb vir my ek is so verlore
Fader in Jesus Christus, sien hierdie noodroep aan, skenk U genade so groot aan haar in Jesus Naam.
Amen ❤🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌