Rian van Heerden, kykNET-reeks 'Karakter' - 13 Mei 2021
HTML-код
- Опубликовано: 12 май 2021
- TV- & radio-aanbieders Rian van Heerden kuier saam #OpiGeelBank om oor die nuwe kykNET-reeks 'Karakter' te gesels. Ons leer hom beter ken van jong dae, Griekse ooms en 'n "evil" kat wat blykblaar nou Elsa s'n gaan word....
Развлечения
Interessante karakter..., luister graag na hom.
Dankie dat jy noem ons Afrikaners was ook onderdruk, Rian......baie min wil dit erken!
Riaan ek luister vanaand na jou misnoë op die jakaranda, ou maar, Hulle gaan van jou geskiedenis maak, dis ou nuus