Jennifer Zamudio - Bietjie Bietjie (Official Video)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 окт 2024
  • DOWNLOAD / STREAM ► orcd.co/goud
    DOWNLOAD / STREAM CATALOGUE ► orcd.co/jennif...
    Jennifer Zamudio is die afgelope 32 jaar woonagtig in Pretoria (South Africa) en sing reeds die afgelope 21 jaar professioneel. Sy het haar sangloopbaan begin by Anneli van Rooyen se sangskool, Promusik in Pretoria. Jennifer het aan die begin van haar loopbaan bekend gestaan as “Die Singende Pers Sensasie”. Haar pers haarkleur het haar beslis laat uitstaan en word nog lank onthou. Jennifer vermaak gehore nasionaal met haar energieke en natuurlike verhoogspersoonlikheid in die kommersiële genre. Sy is deur die 'Vrouekeur Tydskrif' bestempel as die 'Vrou met In 2022', word Jennifer benoem vir twee SAMA’s (South African Music Awards) in die kategorieë “Beste Kontemporêre Musiek Album” vir “TWINTIGEENENTWINTIG” asook vir “SAMPRA Artist of the Year”.
    CD / MERCH:
    jenniferzamudi...
    jenniferzamudi...
    VOLG JENNIFER ZAMUDIO:
    ONLINE jenniferzamudi...
    INSTAGRAM / zamudio_jennifer
    FACEBOOK / jenniferzamudiosa
    TIKTOK bit.ly/3znsKKq
    KONTAK JENNIFER ZAMUDIO:
    083 514 8554
    info@jenniferzamudio.co.za
    P&C: 2018 Jennifer Zamudio under exclusive license to Next Music
    COPYRIGHT WARNING: It is illegal to directly re-upload this content to a 3rd party channel without prior consent. Private / 3rd party channels that do so will be reported for copyright infringement (which can result in a channels permanent removal from RUclips).
    #jenniferzamudio #afrikaansemusiek #bietjiebietjie

Комментарии • 24

  • @georgesberge3578
    @georgesberge3578 2 месяца назад

    Mooi nummer Jennifer❤

  • @LourensSwart-ez5hd
    @LourensSwart-ez5hd 3 месяца назад +1

    Jy bly maar van lank-lank terug maar my girl...Jyt n wonderlik stem...Jy maak die lewe die moeite werd met jou pragtige stem...Jys n ster 1000..

  • @AnitaVannieuwenhuizen
    @AnitaVannieuwenhuizen 2 месяца назад

    Pragtig! En waar...

  • @FarmHands-m7n
    @FarmHands-m7n Год назад +2

    Een awesome liedtjie pratige stem gesing met oorgawe

  • @steffilehmann2432
    @steffilehmann2432 Год назад

    Dear Jennifer , a very beautiful Song and i like your purple hair in this Video , purple is my favorite Calor 🤗🌻🌺🌺🌸

  • @LourensSwanepoel-q5s
    @LourensSwanepoel-q5s 2 месяца назад

    Bja mooi song dit my hart gesteel

  • @henryvisser4194
    @henryvisser4194 10 месяцев назад +1

    JENNIFER BAIE DANKIE VIR AL JOU MOOI MUSIEK DIT WORD WAARDEER

  • @johnsantos3392
    @johnsantos3392 2 года назад

    Eks bly ekt jou ontdek 🤣💪👌❤️

  • @nabbaclassic
    @nabbaclassic 3 года назад

    Pragtige liedjie Jennifer. Trots Afrikaans

  • @hannetjie4817
    @hannetjie4817 Год назад

    By die verre die beste sangeres 😊

  • @benpienaar2200
    @benpienaar2200 2 года назад

    Baie mooi. Geniet die musiek.

  • @orgduplessis4354
    @orgduplessis4354 7 месяцев назад

    Jy ken van. Baie mooi.

  • @salomesalome9467
    @salomesalome9467 2 года назад

    Dit is n baie mooi liedjie.Dankie Jennifet

  • @mathildamulder3689
    @mathildamulder3689 3 года назад +1

    Geluk met jou verjaarsdag hoop jy het ñ wonderlike dag en baie dankie vir jou en jou musiek Jennifer jy is ñ wonderlike mens

  • @neilladd3410
    @neilladd3410 3 года назад +1

    Good sound, again.

  • @ObelixBarbatus
    @ObelixBarbatus 3 года назад

    Gits! Elke song is net mooier en mooier! Hierdie een is die beste van die beste. Sjoe; ek luister dit oor en oor...

  • @jekpas428
    @jekpas428 6 месяцев назад

    HORAS Itu Jennifer....

  • @hanneliseclaassens4690
    @hanneliseclaassens4690 3 года назад

    Baie mooi lied. Sulke ware woorde

  • @susiedeb
    @susiedeb 3 года назад

    Sulke waar woorde.
    Love jou hare!

  • @zelmabotha7069
    @zelmabotha7069 3 года назад

    Mal oor die lied.

  • @rollistein6760
    @rollistein6760 3 года назад

    Great music

  • @pgdejager4552
    @pgdejager4552 3 года назад

    Poppie!!......

  • @JoyceEls
    @JoyceEls 9 дней назад

    Jou stem wie