Forum Nuus: Skenking van R25 000 aan Voortrekkermonument oorhandig

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 сен 2024
  • AfriForum en verteenwoordigers van die Voortrekkermonument Draf & Stap Klub het vandag ’n skenking van R25 000 aan die Voortrekkermonument oorhandig. Dié bedrag is die opbrengs van die 2020 AfriForum Springbok Vasbyt-padwedloop wat deur die klub georganiseer en deur AfriForum geborg is.
    By die geleentheid is hulde ook gebring aan Leon Bezuidenhout (1966-2020), stigter van die klub, wat Sondag oorlede is. Innige meegevoel word aan sy geliefdes betuig.

Комментарии • 15

  • @marietadevilliers1204
    @marietadevilliers1204 4 года назад +5

    Goed gedoen, dankie aan Afriforum!

    • @lienkyolwage1528
      @lienkyolwage1528 4 года назад

      JA DERTIG JAAR BYGEDRAE NOU VERDUWEE.WAG DRIE.WEKE NET OPROEP.GESTREM.NEE NEE.NEE moes.als.opgee soveel.respek.vir.jul.gehad

  • @koosbos1114
    @koosbos1114 4 года назад +2

    Waardeer!!!!!

  • @elsabebezuidenhout1350
    @elsabebezuidenhout1350 4 года назад +3

    Dankie Vir Afriforum.Daar is mense wat Graag sou wou bydra maar het nie om geldjie in die fonds te sit.Sou bitter graag wou.

    • @lienkyolwage1528
      @lienkyolwage1528 4 года назад

      Praat gaga waar hulp aapesionris maandeliks bygedre aftrkorde NEE.DIE ANC MENSE KRY

  • @gertsteenkamp6970
    @gertsteenkamp6970 4 года назад +1

    Moenie moment afbreek nie. Moment is regte vir God.

  • @neelsackerman1202
    @neelsackerman1202 4 года назад +2

    Ek wonder net wanneer hierdie monument ook afgebreek word.

    • @BlackAura72
      @BlackAura72 4 года назад +2

      Sal nie gebeur nie. Sal self terug veg trots dat ek ´n soutiie is my ou. Geskiedenis is belangrik, maak nie saak wie jy is nie.Ons is wat ons is, mens kan dit nie verander nie.