Saarkie - Sally Williams Nougat (feat.Jak de Priester)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 22 ноя 2020
  • Ons was so bevooreg om Sally Williams Nougat saam met Jak de Priester te kon opneem.
    Ons Saarkies en Jak het so lekker saam getoer in Australia en New Zealand en het dadelik goeie vriende geword!
    Dit voel soos 'n stukkie huis! Kan nie glo hierdie liedjie bestaan al 18 jaar nie!
    Dankie Jak vir hierdie mooi liedjie en die mens wat jy is!
    Musiek: Jak de Priester & Saarkie
    Liedjie skrywer: Jak de Priester
    Regisseur/Kamera & Editor : Mjön van Blommestein -Girl with Hat Productions
    Entire video shot on iPhone at High Seas Studio

Комментарии •