Размер видео: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Показать панель управления
Автовоспроизведение
Автоповтор
Jak de Priester :) Die is een van my favourites, my dogter is nie te happy as ek die song speel nie!
❤❤love dit. Ek kon my lag nie hou😁
lekker gelag nou.....ek het 'n meisiekind en ek kan totaal relate. Dis natuurlik net 'n goed voel liedjie, almal weet Jak het ongelooflike talent.
Wow wow wow wat n musikant. Ek is nie so mal afrikaanse musiek maar wraggies hierdie is PUIK!!!!!! Well done, Jak. Prof Albert Basson, Universiteit van Zululand!!!!
Brilliant! Ek love dit!
Ek het die liedjie by die Oppiewafees in Jacobsbaai vir die eerste keer gehoor en ons het dit so geniet. Regtig oulik.
Fantastic just loved this ! Many father's will relate.
Yesss oom jak!!
Brilliant! Vir enige ouer met dogters:-)
Lief dit
Dis baie goed gesê en dis skreeusnaaks 😃
Waaroor sing hy presies?
Hahahaha Ek het my gat af gelag. Well down mate
😅😅❤❤
J piepie nog skuim😂😂😂😂😂😂
die ouens wat so suur is was seker al deur n rotweiler gebyt en piepie skuim .het dit baie geniet jakkie
Morne Labuschagne l
Ag asb
My meisie se pa het hierdie vir my gestuur. Ek is 52 en ry 'n motorfiets, my girl is 54 en haar pa 82. Hahahaha!
Wat? Is jou dogter ouer as jy?
@@madelievanheerden Nee man, ek is 52, my girlfriend 54, en haar pa 82. Ek het nie 'n dogter (waarvan ek weet) nie. 😁
🤪🥰🤣🤣
Dis nou al die 5 keer wat ek dit kyk en ek lag nogsteets
skreeusnaaks 😂
Hahahaha!
as julle nie van dit hou nie hoekom kyk julle dit dan
die is n koel liedjie man my pa voel ook so oor my kerel
My pa is darrem mal oor my kerel se Pa. En oor my kerel. Gelukig!😅
erm.... seker sal party vd hou. ek nie... Jak het al beter gedoen
jy is teleurstellen
Watter kyk
moenie vloek nie