Steve's Monday chat....on a Tuesday

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 сен 2024
  • Dinsdag, 23 Julie 2024
    Ek antwoord jou vrae vandag: Hoe genees mens rassisme, Wat het jou regs gemaak? Wat lees ek? En ons praat so bietjie rugby. Groot nuus uit die VSA.
    Steve Hofmeyr on iTunes : bit.ly/SteveHof...
    Volg vir Steve op
    Facebook : / steve.hofmeyr
    Twitter : / steve_hofmeyr
    WWW : www://www.SteveHofmeyr.co.za
    Google+ : bit.ly/SteveGoo...

Комментарии • 85

  • @user-nu7ji3mz8t
    @user-nu7ji3mz8t Месяц назад +9

    Goeie middag Steve, ek stem met jou 1000 persent saam. Alles wat jy genoem het, maak my 'n gebore regse. Ek is baie trots daarop. Ons voorouers en familie het met bloed vir die land betaal. Geseënde dag

  • @anitazondagh923
    @anitazondagh923 Месяц назад +2

    Ek dink ons ouer mense is regs gebore. Ek het niks tyd vir hierdie "woke" kultuur nie. Ek het vir my kinders gesê ek het hulle ingebring en ek sal hulle uitvat as hulle een skewe ding doen. Dankie vir jou geselskap ek geniet dit geweldig. Groetnis en lekker naweek vir jou en jou gesin.

  • @tienierabie748
    @tienierabie748 Месяц назад +1

    Goeie beskrywing van wat ons regs gemaak het. Daar was soveel aanslae op die wittes wat veroorsaak het waar ons vandag is en hoe moet ons anders daaroor voel. Jy het alles mooi raak gevat Steve

  • @antonlerm2095
    @antonlerm2095 Месяц назад +1

    More steve, groet jou uit ons koue hartenbos.ek wonder net wat sê al daai jasê mense van destyds!!! Mooi bly .

  • @erickbotha9611
    @erickbotha9611 Месяц назад +2

    My Pa het my regs gebliksem en ek is nie een dag spuit nie. Ek maak my kinders ook so groot😂😂

  • @elsabekock5731
    @elsabekock5731 Месяц назад +2

    Dankie weer vir n lekker vinnige gesels Steve.

  • @GeorgeSteynberg
    @GeorgeSteynberg Месяц назад +3

    Dankie Steve soos altyd jou yster !!!

  • @StormchaserZA
    @StormchaserZA Месяц назад +4

    LOL PRAGTIG! Mooi gedoen Steve!

  • @mariuscoetzee9262
    @mariuscoetzee9262 Месяц назад +3

    Dagsê Steve. Jong, ek was maar 16 jaar oud toe die destydse Nasionale Party van PW Botha en Kie my regs laat word het, omdat hulle kon lieg en weens hulle arrogansie en hoogdrawende beterweterigheid.
    Op Potchefstroom universiteit was ek toe reeds regs en een van die stigterslede van ''Aksie Eie Toekoms'' saam met Prof. Fanie Jacobs. Dit was hier in 1978 rond. Dit was die voorloper van die Konserwatiewe Party van Dr. Andries Treurnicht.
    Ons moes vir dekades lank die Nasionale Party retoriek verduur van ''regses'', rassiste en ''onregdenkendes''. Wat sedert 1994 met Suid-Afrika gebeur het onder die marxistiese bestel van die ANC het my net verder as korrek en regdenkend bewys.
    Ek sien Amerika loop dieselfde patroon as Suid-Afrika wat Links-denkendes en marxiste betref. Amerika het net 'n Eerste Wêreldse kleur daaraan gegee, maar die linkse manier van dink en doen is dieselfde.
    Ek het baie simpatie met die Amerikaanse Patriotte (die MAGA mense)

  • @bkj3845
    @bkj3845 Месяц назад +1

    Dankie yster Bloubul!

  • @mari-annedewet4523
    @mari-annedewet4523 Месяц назад +1

    Steve beter sal niemand dit kan beskryf nie. Jy is die heel beste. Mag jy en pragtige gesin geseënd wees.

  • @AttieLamprecht
    @AttieLamprecht Месяц назад +2

    Hi Steve praat asb stadiger ons gee nie om om langer na jou te luister nie. Groete daar.

  • @RolandArt1964
    @RolandArt1964 Месяц назад +1

    Fantastiese gesindheid, n legend, 100% reg. Eish. Maar jy gee Afrikaaners n goeie naam boet. You go Steve.

  • @yvonneels7849
    @yvonneels7849 Месяц назад +1

    Steve nog altyd ñ Legend. So reguit soos ñ paal. Kom Parliament toe. Kom sit die sirkus op hul plek. Mooi loop.En veilig wees🙏

  • @JJOberholzer
    @JJOberholzer Месяц назад

    Yes Ou Maat, weereens 100% en ons is nou op die drumpel van 'n regstelling - die streep is getrek en ons boere se tyd is hier.💪

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed Месяц назад +2

    More Steve, geniet jou week.

  • @AlbertusNortje
    @AlbertusNortje Месяц назад

    Middag oom seve dankie vir allis oom steve

  • @wernervivier1002
    @wernervivier1002 Месяц назад +1

    Steve jy is 'n yster !!

  • @planetearth9055
    @planetearth9055 Месяц назад +2

    Steve beskryf die fenomeen van ‘tribe’, dit is alles wat jou kultuur, denkwyse, leefwyse insluit. Ek stem absoluut saam. Lees die boek ‘Tribe’ van Sebastian Junger.

  • @renierslippers9768
    @renierslippers9768 Месяц назад +2

    Ek is al so moeg om te hoor ons Voorvaders het hulle land gesteel, waar was hulle in die boere oorlog, as dit nie vir ons voorvaders was nie, was daar nie `n Suid Afrika vandag nie.

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 Месяц назад

    Dankie Steve

  • @jacohorn5534
    @jacohorn5534 Месяц назад

    Is reg.. kom bly in ons mooi Namibia. 🇳🇦

  • @wilmahurn
    @wilmahurn Месяц назад

    Dankie Steve mooi week

  • @danasalmonson636
    @danasalmonson636 Месяц назад

  • @boerplaas388
    @boerplaas388 Месяц назад

    Nee o genade. Dit klink of die ou crack gerook het . 😂Dis net n geramble van spoed woorde. Nee wat los maar dankie.

  • @worldbridger44
    @worldbridger44 Месяц назад +4

    Ja nee kyk.. een van die dae gaan daar weer n groot trek wees.. Maar die keer is dit Namibia toe 😉

    • @charlesgeel
      @charlesgeel Месяц назад

      Die Namibiërs trek NZ toe

  • @olijou6186
    @olijou6186 Месяц назад

    Steve Hentiebaai in Namibië teen die Bloudam is 'n 101% plek om heen te imegreer!!

  • @StevePetzer
    @StevePetzer Месяц назад

    Die waardes waarin ek gebore en geskoei is plaas my doodeenvoudig centre regs... enige vorm van kompromie, en ek het my al aan sulke onsinnighede vergryp, het die neiging om daai balans te versteur.

  • @benjaminlabuschagne9101
    @benjaminlabuschagne9101 Месяц назад

    Net So ... bakgat Steve !! ...... What a boytjie !! 🫡

  • @ChristinaMDuPreez
    @ChristinaMDuPreez Месяц назад

    Love you Steve❤❤ Afrikaans Rock

  • @user-dv4pt9kq8z
    @user-dv4pt9kq8z Месяц назад

    Ja, nee...ek so gebore 😅en dan al bogenoemde...jy stel dit onverbeterlik❤

  • @deonschwab3456
    @deonschwab3456 Месяц назад

    Ai Steve hoekom antwoord jy nie my vraae nie
    Dir is nou al die vierde keer wat ek vra. NEEM MY AAN ASB. sal jou tasse rond dra. Mooi dag vir jou.

  • @christineehlers1132
    @christineehlers1132 Месяц назад

    Dis in my bloed

  • @gerhardsteenkamp8759
    @gerhardsteenkamp8759 Месяц назад

    Amin!!!

  • @cawittstock1871
    @cawittstock1871 Месяц назад

    Wow Steve well said as per usual. You are as eloquent as Russel Brand, a little rougher around the edges but all good. Wish you could do it in English so I could share to my overseas chommies.

  • @deonschwab3456
    @deonschwab3456 Месяц назад +1

    Ek is regs gebore Steve. Skryf regs nog al due jare. 😅

  • @garrydonian7588
    @garrydonian7588 Месяц назад

    There is only Righteous and no lefteous!! My DNA le net regs!!

  • @user-pv4qx3tt4e
    @user-pv4qx3tt4e Месяц назад

    Steve gaan jy die jaar Struisbaai toe

  • @mljcombrink8484
    @mljcombrink8484 Месяц назад +3

    Ek se altyd ek is n christen gebore want niemand het nog ooit nodig gehad om my te oortuig van Jesus nie...dis vanselfsprekend ... en nou kom ek agter ek is n afrikaner gebore want ek moet dit bewys aan ander ...say no more ...

  • @laurettabartolini8135
    @laurettabartolini8135 Месяц назад +1

    Phew. Kon ek maar SO praat.

  • @HenkSwanevelder
    @HenkSwanevelder Месяц назад

    Blixem, @Steve, wil jy nie asb ons Prez. word nie.....??????? 🤔🤔🤔🤔🤔🤔🤔

  • @christodreyer5619
    @christodreyer5619 Месяц назад +1

    So sebore!😂

  • @orgduplessis4354
    @orgduplessis4354 Месяц назад

    Ons kannie wag om jou en gesin in Namibië sak en pak te ontvang nie !!

  • @user-ev5gx8rx1y
    @user-ev5gx8rx1y Месяц назад

    Dit is maar in my gene. Gebore Nasionales.

  • @amandastander.7635
    @amandastander.7635 Месяц назад

    💞💞💞💞💞💞💞💞

  • @lanavanderwesthuizen5019
    @lanavanderwesthuizen5019 Месяц назад

    Wanner kom jy weer Ballito toe😊

  • @andrebotha9932
    @andrebotha9932 Месяц назад

    Regs van kleins af, “awake” in vandag sê wereld.

  • @mi-xtcfpv5204
    @mi-xtcfpv5204 Месяц назад +1

    Regs gebore.....

  • @user-vr4vr3ou4z
    @user-vr4vr3ou4z Месяц назад

    Ook regs gebore Steve as hy di dag in orange overalls is sal my toontjies krul van lekke kry

  • @johanstols7976
    @johanstols7976 Месяц назад

    😖👍

  • @petruszaayman6707
    @petruszaayman6707 Месяц назад

    Namibia se populasie 2.6 miljoen. Goeie opsie vir emigrasie.

  • @andrescheuer4400
    @andrescheuer4400 Месяц назад

    Ek het gedink ek was erens in die middel toe skyf hulle die doel pale😂

  • @olijou6186
    @olijou6186 Месяц назад

    Ek is 'n ras-sis want ek is mal oor my wit ras wat dit is (ras-sis)!

  • @user-mw7ij2rt4m
    @user-mw7ij2rt4m Месяц назад

    Ek is regs gebore

  • @phillipinavorster5574
    @phillipinavorster5574 Месяц назад +2

    Praat net n bietjie stadiger asseblief ouma van tagtig wat altyd na jou kyk. Soms sukkel om te hoor ek wat jy se 4:21

  • @valsables5299
    @valsables5299 Месяц назад

    OU STEVIE MOET NOU BEGIN HOED DRA. DAAI HARE IS EIL

    • @user-tx8jp8df9b
      @user-tx8jp8df9b Месяц назад

      Spelling? Hoe lyk jy?

    • @valsables5299
      @valsables5299 Месяц назад

      @@user-tx8jp8df9b JA GEBELEERDE. WAAR HET JY GRAAT GEKREI ? DR. PROF. ? EKS DIE EIENAAR VAN 2 BORDELLOS. MAAK GROOT GELD EN HOU MENSE VREESLIK GELUKKIG. SPELLING IS VIR PRUUTSE MENSE WAT WERK VIR N PENSIOENTJIE WANNEER HUL OUD & BOUVALLIG IS. LEKKERTE VIR JOU DAAR.

    • @markkaalvoet
      @markkaalvoet Месяц назад +1

      No employed black in SA can ever say his is competent. BBBBBEEEEE has destroyed the possibility of their credibility

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn Месяц назад +1

    Waarheen Wil jy weg hardloop ?????

  • @valsables5299
    @valsables5299 Месяц назад +2

    WAT PROBEER HY SÈ. SPEEL & LUISTER OOR & OOR. SÈ EINTLIK NIKS WANNEER JY DIT EVALUEER. HA HA

    • @andries4061
      @andries4061 Месяц назад

      Sien jy daai knoppie waarop staan Caps Lock? Druk daai knoppie.

    • @valsables5299
      @valsables5299 Месяц назад

      @@andries4061 LIEWE OU ANDRIESIE. JOU LEWE BLYK OOK MAAR BOUVALLIG TE WEES. LIEF JY OOK VIR MALEMA ? HY & STEVIE HET BAIE IN KOMMEN. KARAKTER TREKKE BAIE DIESELFDE. GAAN NOU N DOP DRINK OP JOU KLEIN ANDRIESIE. STERKTE !

    • @aviatixmodels589
      @aviatixmodels589 Месяц назад

      Liberals het ‘n breinsiekte en kan in elk geval nie verstaan as die grootmense praat nie, so as jy caps lock uitgefigure kry, gaan soek ietsie eenvoudigs om na te luister…

  • @user-sq2fb5ks9f
    @user-sq2fb5ks9f Месяц назад

    ek het geen manier om nie rasis te wees nie dit is nie my skuld nie is op my afgedwing oor 30 jaar

  • @valsables5299
    @valsables5299 Месяц назад

    SY GESIG RAAK NOU BOUVALLIG.

    • @aviatixmodels589
      @aviatixmodels589 Месяц назад

      Nog nie naastenby soos die bouvalle van jou karakter nie🖕 Wat het sy gesig te doen met die waarheid en wysheid wat Steve praat? FYI, hy is getroud hoor, so tensy jy hom wil date behoort sy gesig jou niks te pla nie….

  • @user-gi6xi9gj6i
    @user-gi6xi9gj6i Месяц назад

    ruclips.net/video/KCOL7YRi2cY/видео.htmlsi=XTl9z9u7NwRU7in1
    Luister na die ou.