Bitterheid roep die dood | Rooies Strauss

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 11 сен 2024
  • Wanneer ons vergewe, maak dit onsself vry. Bitterheid is 'n sluimerende draak wat mettertyd die bitter persoon vernietig. Rooies Strauss deel 'n paar stories en raak hierdie knelpunt in die Christen se lewe aan.
    #bitterheid #vergifnis #schooloffire #sofTUBE #haat
    www.rooies.net

Комментарии • 22

  • @joanhenschel3511
    @joanhenschel3511 2 года назад +1

    Dankie vir hierdie insiggewende preek, ek het dit vanaand so nodig. Seëninge vir jou, Rooies

  • @nicinaude6189
    @nicinaude6189 3 года назад +3

    Wow!!!
    Fenomenale boodskap!!
    Baie baie dankie.
    Mag elke oor hierdie boodskap hoor.....

  • @debbie4164
    @debbie4164 2 года назад

    Baie dankie. Al was dit so lank op, het dit nou vir my Baie between. Wees geseend

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 года назад +1

    So waar, n glimlag maak alles beter, pragtige boodskap👌🙏🙏🙌

  • @johnmaggiorino4493
    @johnmaggiorino4493 2 года назад +1

    Amen

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 3 года назад

    Ek spreek lewe in almal wat my tena gekom het met finansies, ek spreek julle almal vandag vry in Jesus Naam. Amen.

  • @fifibreedt
    @fifibreedt 3 года назад

    Dankie Rooies vriend, jyt vanoggend 03.16, 29 Junie groot insig in my laat posvat het, Dis n groot ding wat my jare neergepen het seerkry ..hier waar ek bly...eks nie meer n wurm nie My God het my Sy kroon geskenk ek wil dit dra en stel hulle vry.
    Dankie My Hemelse Vader Help my hierin om vas te staan en vyand ommiddelik te betraf uit my denke hart en lewe. So bid ek selfde oor my man wat n hardelop is. Skenk Hom ook hierdie insig. Dankie Amen

  • @wilhelm3458
    @wilhelm3458 3 года назад

    dat wij dood zullen gaan is de enigste zekerheid in het leven

  • @helenadw3357
    @helenadw3357 3 года назад +2

    Amen🙏🙏🙏🔥🔥

  • @jackiedeswardt589
    @jackiedeswardt589 3 года назад

    Wow! Had to hear this today!
    Thank u kindly!

  • @techiq7389
    @techiq7389 Месяц назад

    Ja valsheid, en maak of jy krag het om mense te laat val roep n lekker temperatuur verskil na die dood. Dis bietjie warm daai kant. Pasop

  • @hansbotha7866
    @hansbotha7866 2 года назад

    Hoekm noem jy syfers. Jy dra n goeie boodskap maar jy wil nog steedts die belangkste wres.

    • @sammyvyfers8849
      @sammyvyfers8849 7 месяцев назад +1

      Moet daar altyd bittergatte soos jy wees hans