Rob Edeling en Pietman jag in Namibia | Byt en Buskruit | S01E05

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 23 авг 2024
  • In Episode 5 klim die Byt & Buskruit-span in die ystertuig en besoek Namibië, waar Pietman (Die Skot) Geldenhuys en Rob Edeling saam met Adam Tas gaan jag. Hier in Namibië skiet die manne bietjie wyd, so kom kyk of hulle die teiken kan plattrek.
    Met ’n uitsig wat jou sal laat verlang na iets wat jy nog nie ken nie, berei Pietman en Adam vir ons ’n spog-bord kos voor.
    Vir meer Byt en Buskruit:
    linktr.ee/BytE...
    Vir meer Dapper Media:
    linktr.ee/Dapp...
    Pietman:
    Facebook -
    Instagram -
    Rob Edeling:
    Facebook - / wynandencheree
    Instagram -
    Adam Tas:
    Instagram - / adamtasmusiek
    Facebook - / adamtasmusiek
    Die episode is geborg deur Saai - ’n netwerk vir familieboere deur boere.
    saai.org/

Комментарии • 7

  • @vliegvlerk
    @vliegvlerk 4 месяца назад +1

    Een van die beste, jag skote.
    Mooi geskied Adam.

  • @corneliuscoetzer5741
    @corneliuscoetzer5741 2 года назад +2

    Op 1:55 praat julle van Springbokke wat nie daar voorkom maar in die video is dit Rooibokke? Glo dit moes eerder Rooibokke gewees het want Springbokke is gewild in Namibia.

  • @skiphattingh2408
    @skiphattingh2408 4 месяца назад

    🥳🥳👊👊

  • @francoispoolman9853
    @francoispoolman9853 11 месяцев назад

    Lekker man lekker😂🎉❤❤

  • @epleonard6350
    @epleonard6350 2 года назад +1

    Namibië....

  • @seavale11
    @seavale11 2 месяца назад

    dis hkm baie mense nie kan eet nie ander eet net