Adam en Sorina jag in die Fynbosland | Byt & Buskruit | S02E2

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 2 фев 2025

Комментарии • 11

  • @burgerroets1006
    @burgerroets1006 10 месяцев назад +1

    Baie dankie Adam, Sarina en Pretoria FM vir n fantastiese episode. Groete hier vanaf Bloemfontein

  • @johanherbst7938
    @johanherbst7938 9 месяцев назад

    Adam God se genaade oor jou reen dankie dat jy daai kinders help

  • @jacovanrooyen686
    @jacovanrooyen686 10 месяцев назад

    Mooi program...dankie julle twee

  • @qwerty-yw6dy
    @qwerty-yw6dy 10 месяцев назад +2

    Gaan nie lieg nie die is van die beste Afrikaans video wat ek al gesien het van jag en visvang.🫡🫡

  • @TheReintech
    @TheReintech 10 месяцев назад

    Baie mooi program en liedjie dankie

  • @colincunningham7948
    @colincunningham7948 5 месяцев назад

    Reën - Een van jou beste Adam.

  • @CronjeVandermerwe-x9l
    @CronjeVandermerwe-x9l 3 месяца назад

    Well done. Nie baie mense weet van die Tragelaphus spesies nie. En weet ook nie dat diere links en regs kan wees nie

  • @fritzcurschmann1042
    @fritzcurschmann1042 9 месяцев назад +1

    Die visdam is so geheim, nie eers die visse weet daarvan nie, lyk my.😅

  • @cliffordgrobler
    @cliffordgrobler 10 месяцев назад +1

    Ba mooi lied, maar hoekom het Sorina nie saam gesing

  • @qwerty-yw6dy
    @qwerty-yw6dy 10 месяцев назад

    Asb