Размер видео: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Показать панель управления
Автовоспроизведение
Автоповтор
Bakkies en Adam wat n groot voorreg, dit wat julle doen is fantasities.Julle vul mekaar fantaties aan met jag as n diep tradisie wat oor geslagte strek. Aan Buisdoorens wat julle skenk en doen word raak gesien en baie waardeer.
The best video for a very long time ....... enjoy to see "big" Bakkies again! more of this pls!
Top video, vlieg de 21e naar Zuid-Afrika om te jaag in Thabazimbi 😁Waidmansheil 🌿
Hoe vat jy 'n etiese skoot met 'n 300 win mag terwyl daar bokke agter staan??
wil ek ook graag weet...
Ek het die program baie geniet tot ek dit gesien het. Baie swak voorbeeld vir ander jagters
Mooi manne Enjoying SA to the max 👌
Boer Moet KAN WIL JAG IN ONS BLOED! NIE DOODMAAK! EK LIEF VIR VLEIS EN BYKOS!😢😂❤❤🎉🎉🎉
I love your song
puik manne...
Groeten uit Holland
Waar gaan ek die link kry vir daai liedjie
Kan ons dalk n link kry na die plaas se website asb?
Soek dit self opMoenie slapgat wees nie
🏹
Daai ou aan die regte kant lyk of hy by n begrafnis is..😂😂😂
Daardie ribs was seker net vir Bakkies.
Bakkies en Adam wat n groot voorreg, dit wat julle doen is fantasities.Julle vul mekaar fantaties aan met jag as n diep tradisie wat oor geslagte strek. Aan Buisdoorens wat julle skenk en doen word raak gesien en baie waardeer.
The best video for a very long time ....... enjoy to see "big" Bakkies again! more of this pls!
Top video, vlieg de 21e naar Zuid-Afrika om te jaag in Thabazimbi 😁
Waidmansheil 🌿
Hoe vat jy 'n etiese skoot met 'n 300 win mag terwyl daar bokke agter staan??
wil ek ook graag weet...
Ek het die program baie geniet tot ek dit gesien het. Baie swak voorbeeld vir ander jagters
Mooi manne Enjoying SA to the max 👌
Boer Moet KAN WIL JAG IN ONS BLOED! NIE DOODMAAK! EK LIEF VIR VLEIS EN BYKOS!😢😂❤❤🎉🎉🎉
I love your song
puik manne...
Groeten uit Holland
Waar gaan ek die link kry vir daai liedjie
Kan ons dalk n link kry na die plaas se website asb?
Soek dit self op
Moenie slapgat wees nie