Rugbylegende Schalk Burger sr. jag saam Adam Tas duskant die Botswana-grens | Byt & Buskruit |S02E11

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 17 окт 2024

Комментарии • 10

  • @TheRealFlashV
    @TheRealFlashV 2 месяца назад

    Wat n fantastiese program. Ek is verslaaf. Well done julle.

  • @riaancloete9627
    @riaancloete9627 6 месяцев назад +1

    Great program, thanks dat julle hom op RUclips wys vir ons ouens in die buiteland!

  • @ianadriaanse8705
    @ianadriaanse8705 6 месяцев назад

    Adam ek die program baie geniet daam met julle mooi loop.

  • @llewellynerasmus1943
    @llewellynerasmus1943 Месяц назад

    Lekker man!

  • @TheoFerreira-h8j
    @TheoFerreira-h8j 3 месяца назад

    Sal graag wil weet wat is die presiese spreekwoord wanneer jy die takkie in die bok se bek druk en in die gas se hoed druk of agter die oor , baie dankie

  • @conradbarnard5738
    @conradbarnard5738 6 месяцев назад +1

    Ek het die reeks so bja geniet, sowel as die eerste een, as ek mag vra hoekom is dit nie op Kyknet of deur Via gepubliseer nie? Hierdie is vir my as n afrikaner man die kern en hoogtepunt van ons kultuur is dit nie waarvoor kyknet ens staan nie?

  • @skiphattingh2408
    @skiphattingh2408 6 месяцев назад

    Waar het die eerste skoot getref..🤔🤔

  • @faniesteenkamp5115
    @faniesteenkamp5115 3 месяца назад

    👌

  • @ruanbcryptococaine9029
    @ruanbcryptococaine9029 6 месяцев назад +1

  • @danievanheerden798
    @danievanheerden798 6 месяцев назад

    Ek gan nie Vir hom SE hy Kan nie sing nie