Ampie - Namib Woestyn

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 2 фев 2025

Комментарии • 20

  • @felicity243
    @felicity243 Месяц назад

    Dankie Ampie, jinne ek is sommer nog trotser as ooit om n Namibier te wees❤jy beeld ons land so mooi uit in jou mooi woorde❤❤

  • @faniebotha8582
    @faniebotha8582 Месяц назад

    Ek grootgeword in Swakopmund en Walvisbaai. Hierdie song is moeilik om te genoeg eer te bring. Fantastiese liedjie met rêgtig n uniwke stêm. Bloody well done Ampie. Jy vat die Namib se gevoel mooi vas maat. Die vryheid en skoon lug met die son wat as't ware met jou praat. Die natuurskoon. Nee,dis my plêk daai en n ou kyk die song met n knop in jou keel hier uit Bronkhorstspruit. Sien jou een vd dae Swakkies en Walvis. 🇳🇦❤️🌹

  • @felicity243
    @felicity243 Месяц назад

    So bly ek is gebore in Walvisbaai en is nou na al die jare weer terug in my geboorte dorp❤❤❤

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 2 года назад

    Ek hou regtig baie v hierdie liedjie, Ampie. Namibie is baie mooi, sal eendag wil gaan besoek, as God se wil🙏🏻💚✌️👌👍✝️

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 года назад +3

    My man het sy hart in Namibie verloor, ek wil ook eendag soontoe gaan, stunning song. Die woorde koester ek in my drome, so verskriklik mooi.

  • @gabrielebushell4990
    @gabrielebushell4990 3 года назад +3

    Thank you so much for this beautiful song. I am originally from Swakop.....now living in London for the past 20 years. I love this tune so very much. xxx

    • @Ampie007
      @Ampie007  3 года назад

      Thanks so much. Really appreciate it. Take care!

  • @elmarievandermerwe5097
    @elmarievandermerwe5097 3 года назад +5

    My land in n stunning song..dankie Ampie

  • @ansiebam2967
    @ansiebam2967 Год назад +1

    Ampie ken jou nie maar jy en jou musiek is pragtig!!!!!

  • @marynastrydom2909
    @marynastrydom2909 3 года назад +1

    Bly maar net ń pragtige stukkie hemel..."ons heimat"

  • @gerardbotha4986
    @gerardbotha4986 5 лет назад +3

    Jitte ou,hierdie is goeie musiek

  • @ChristoGaybba
    @ChristoGaybba 4 года назад +2

    As 'n gebore en getoë Richtersveld het ek teen die Oranjerivier groot geword met die Namib Woestyn basies op my agterstoep - en met Namib bloed in my are (familie in Namibië), maak hierdie song dat ek "huis" toe verlang. Suid-Afrika is my land, maar kyk, ek het 'n tipe liefde vir Namibië wat iets onbeskryflik is. Dankie Ampie vir die nostalgiese herinneringe.

    • @Ampie007
      @Ampie007  4 года назад

      Christo Gaybba baie dankie. Wonderlik! Hahaha

  • @TheSpectraYT
    @TheSpectraYT 5 лет назад +2

    Lekker kos brah!

  • @christianvanzyl8649
    @christianvanzyl8649 5 лет назад +2

    Lekker!

  • @annalienmouton7465
    @annalienmouton7465 11 месяцев назад

    Aaah dis awesome!

  • @charliep1098
    @charliep1098 5 лет назад +2

    Dis n’ baie mooi fliek

  • @gerriedieman3997
    @gerriedieman3997 5 лет назад +2

    Goeie musiek man

  • @charlouw7727
    @charlouw7727 5 лет назад +2

    Ooo wow wow wow
    TROTS NAMIBIAN

  • @corriestrauss3340
    @corriestrauss3340 5 лет назад +2

    Wow, baie mooi!!!!!