De Rust, Klein Karoo, Western Cape

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 сен 2024
  • De Rust is a small village at the gateway to the Klein Karoo, South Africa. The name is Dutch and literally translates to "The Rest", referring to the town's original purpose of being a resting place for settlers en route through the challenging terrain of a nearby Swartberg gorge.
    De Rust - once voted Town of the Year.
    #DeRust #KleinKaroo #WesternCape #Townoftheyear #SmallTown

Комментарии • 5

  • @jacobaras2589
    @jacobaras2589 10 месяцев назад +2

    Dankie ek wardeer dit is n pragtige ou dorpie met sy wonderlike natuur skoon alleenlik geskep deur ons Vader hand❤

  • @hannahperlotto139
    @hannahperlotto139 2 года назад +2

    Dit is n Baie mooi dorp. As n mens net deur ry sien mens net die 1 of 2 winkeltjies maar daar was op n tyd n groot geskenk winkel. Weet nie of dit nog bestaan daar was so baie om van te kies. Maar, amal het n knou gekry met die vervlakste Covid. Sal weer tot daar ry en die keer stop.

  • @johngmulhatton9794
    @johngmulhatton9794 Месяц назад

    Hiermee moet en kan ekke getuig, " De Rust is 'n pragtige klein dorpie."
    Indien mens kon, dan was jy binne 5 minute dwarsdeur die "middedorp" en sou mens gewonder; wat maak daardie mense daar innie middel van nërens??
    Vroeêr jare was ons daar reg oorkant in die hoofstraat van die "nuwe" restourant, daar was 'n baie oulike (grênd ou meubels) restaurant waar ons die
    heerlikste ete kon geniet.
    Daar binne het ekke met myn oge die grootste glasbottel rooiwyn gesien, seker 2,5 lt rooiwyn was daarin. Daardie bottel het binne in 'n hout kassie gelê.
    Nou onlangs, so jaar of twee terug was ons weer daar by 'n nuwe plek oorkant die straat van die ou plek, stlgehou om te eet.
    Eienaar het 'n klein Lokomotief gebou langs die ingang, riet afdak met mikrosproiers indien dit te warm is hang bokant mens se kop en lekker gesellig kon
    ons weereens heerlike kos ietsie eet, en drink.
    Was oppad Beaufort Wes toe. Gelukkig is dit nie einde vannie wêreld dat Oudtshoorn so ent laaier af is, maar mens is nie afgesny van "die nuwe lewe nie" (dws; Dorp/Stadsjaapies")

    • @AfricanTravelCrew
      @AfricanTravelCrew  Месяц назад

      @@johngmulhatton9794 Dankie dat jy so 'n fantastiese herinnering bygedra het.