more Steve jaaaa neeee kan jul net benei sal ook like om so toer te kan doen geniet jou vidios altyd baie insig gewend , sien uit na die volgende een. Geniet en veilig wees
Nou maar kyk Steve, jy weet mos dat mens bietjie moet uitbrei oor die tipe hout waarmee jy in die Kalahari braai of hoe? Ons gebruik mos net swarthaak of kameeldoring en natuurlik as jy in die kakemas of upington omgewing is vinard stokke.
What a beautiful film, and what a stunning place. Can you elaborate on the place because we cannot find it on internet so far. I assume 4x4 is required already close to camp (or even to reach camp?
The green Kalahari , the red Kalahari and the white Kalahari beautiful ❤👏🏻👍🏻
Baie dankie vir jou program, geniet dit, en dankie dat dit in afrikaans is
Baie dankie ek geniet dit Baie Om die pleke te sien wat ek Nog nie nie gesien het nie
Beautiful Steve. Thank you.
Ai,dit is darem lekker.
Hi Steve
Baie dankie vir jou fantastiese videos op RUclips. My vrou en ek geniet hulle Baie. Groete Martin en Elma😊
Hallo Steve Deel asb kontakbesonderhede van die kalahari tented kamp Groete Theo
Hi Theo kyk na die web blad info@kameeldoringcamping.co.za /Luxury tented Chalet
more Steve jaaaa neeee kan jul net benei sal ook like om so toer te kan doen geniet jou vidios altyd baie insig gewend , sien uit na die volgende een.
Geniet en veilig wees
Wat n puik episode regtig mooi wereld
Uitstekend! Ek hou van jou lekker ontspanne styl.
Nou maar kyk Steve, jy weet mos dat mens bietjie moet uitbrei oor die tipe hout waarmee jy in die Kalahari braai of hoe? Ons gebruik mos net swarthaak of kameeldoring en natuurlik as jy in die kakemas of upington omgewing is vinard stokke.
Wingerdstompies maak lekker vuur, maar brand gou uit. (Ek kom uit die Breedevallei.) Kameeldoring se kool gloei teen 400°C en hou veel langer.
Nice one Steve 🤙. Till the next one.
What a beautiful film, and what a stunning place. Can you elaborate on the place because we cannot find it on internet so far. I assume 4x4 is required already close to camp (or even to reach camp?
Hi Wim do not need 4x4 up to the tent ,but to drive around will need . Check out info@kameeldoringcamping.co.za /Luxury tented Chalets
(Sorry for English, I do not dare to try afrikaans as a dutch speaker.....)
Hi Wim No Problem😄
Jy is skaars Steve
Ja Frederik was besig man 😅