Oorstaan in die Kalahari, HJ Cronje

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 10 сен 2024
  • 'n Kortfilm geskiet in die Kalahari naby die pragtige 'dorpie', Noenieput. HJ Cronje is aan die woord. Ons sien hoe hy by Gert wat eensaam tussen die rooi duine van die Kalahari woon, gaan oorstaan, vertoef, tyd spandeer. Hierdie kortfilm is geskiet deur Stefan Botha vir Bybel-Media. 2011. Besoek www.stefanbotha.co.za vir meer inligting.

Комментарии • 18

  • @johanweakley2658
    @johanweakley2658 Год назад

    Daardie man het n Bybel in sy huisie. Vra n bietjie hoeveel stedelinge het een. Wat n blessing om saam met so n mens te sit en met hom te fellowship

  • @bravofoxable
    @bravofoxable 4 года назад +2

    Hartsland. My sielsverlange... Dankie vir die mooi wat jy saai in daai ongelooflike, onbeskryflike wêreld, dit sal in veelvoude na jou terugkeer, soos dit doen. Ns: ek glo 'n F100 is die enigste ware Kalahari Ferrari 👍🏻

  • @karl-ottokooper4575
    @karl-ottokooper4575 6 лет назад +2

    Ae man my trane is los dankie v di oom wat omgee en v Gert d lewendige woord van Almagtige voor lees en dit mooi verduidelik het nogmals baie dankie uit Namibie

  • @elsagoussard4153
    @elsagoussard4153 5 лет назад +3

    Dis so mooi, my trane het sommer ook begin loop.

  • @hesterleroux6564
    @hesterleroux6564 Год назад +1

    Dit is nou fantasties hoe maklik loop ons by hulle verby Amen

    • @rakablouwildebees
      @rakablouwildebees Год назад

      Kan ons OBJEKTIEF na dit kyk wat hier, vir my, na vore kom:
      ●Wat was die doel vd maak en oplaai vhd film (gewees)?
      ●Wat beteken dit wanneer ons sê "ons het die film geniet" of "dit het ons emosies aangetas"?
      ●Wie is "hulle" wat hier na verwys word @Hester Le Roux?
      ●Die God wat hier van gepraat word, is almagtig, right?
      ●Hoe is dit moontlik dat ons 'n onderskeid tussen "hulle" en "ons" tref?
      ●Hoe is dit dat ons, tsv die ALMAGTIGE oktaan brandstof wat ons in ons godsdiens brandstof tenk het, dat daar onderskeid getref word en dat "ons by hulle verbyloop"?
      ●Is ons eerlik met onsself? As ons sê dat ons gelowig is en "ons harte gegee het" en in die skaduwee van DIE almagtige beweeg (elke oomblik en altyd met die naelstring verbind), hoekom blyk dit dat daar so geweldig MIN vd warmte en aanvaarding en akkommodasie (vd "hulle") is of om net tevrede te wees met die eenvoud vd lewe in die spore sien wat ons maak soos ons deur die lewe stap [Al hd dinge en meer is mos wat die Bybel verkondig, right?]
      ●Is ons (die Afrikaner, neem ek aan wat hier gesels) instaat om onderskeid te tref tussen "ons geloof" en "ons kultuur"? Of is dit dieselfde? En die impak vd ALMAGTIGE is nie beskikbaar nie of is nog nie toegelaat om 'n rol te speel nie?

  • @LouwrensStassen
    @LouwrensStassen 11 лет назад +2

    Uitstekend ou neef! Ontlok hierdie dan nou sommer alle vorme van emosies.

  • @janiliebenberg4407
    @janiliebenberg4407 5 лет назад

    Dankie! Ek het dit só geniet😍😍

  • @sherwinhermanus4246
    @sherwinhermanus4246 6 лет назад +1

    My hart gaan uit vir daardie wereld baie pragtig JOHN 3V16

  • @jadendamon1239
    @jadendamon1239 2 года назад

    Pragtig

  • @antonhuman8446
    @antonhuman8446 3 года назад

    Haleluja!

  • @Lizzie-sp5dq
    @Lizzie-sp5dq 5 лет назад +1

    Welgedaan! Ou Gert het rus vir sy siel gekry daar in die dorre vlakte.. maar die ou blikkie vis dan en die broodjie...?

  • @davidvandermerwe606
    @davidvandermerwe606 10 лет назад +2

    Ek kom self van Noenieput af. Het hierdie kort film geniet. Alle sterkte vorentoe vir oom Hein.

  • @faniecremer4899
    @faniecremer4899 Год назад

    Ek kom toe nou op hierdie ou juweel af. Nou wonder ek maar so wat het in die afgelope 10 jr gebeur sedert die maak van dié kortfilm?

  • @richardkgotlaetsile2972
    @richardkgotlaetsile2972 6 лет назад +1

    With god evrthg is possible

  • @glenblignaut9977
    @glenblignaut9977 6 лет назад

    Glo in GOD aleen