Jonathan Review die Nuwe iPhone 6 Plus

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 7 сен 2024
  • Jonathan Review die Nuwe iPhone 6 Plus in ons eerste (en dalk enigste) uitgawe van #TekShit

Комментарии • 68

  • @bigg16
    @bigg16 6 лет назад +3

    I'm english and afrikaans (Tweetalig) and Jonathan is one of the funniest comedians around in our country.Love the guys sense of humor.

  • @rynovermaas7129
    @rynovermaas7129 9 лет назад +24

    Ek sal like om te sien hoe Jonathan Ps4 of Xbox One speel.....

  • @Radioraps
    @Radioraps  9 лет назад +11

    Boys, Jonathan gee 'n lekke review van die nuwe iPhone 6 Plus!

    • @wbjacobs
      @wbjacobs 9 лет назад +6

      dit is n sht foon , 12000 vir n foon wat nie eers goeie specs het nie

    • @jankytv4166
      @jankytv4166 5 лет назад

      Doen xbox asb

  •  9 лет назад

    Volgende episode cover bietjie die Sony Xperia Z3 met ps4 screen share capability

  • @frankpandas875
    @frankpandas875 9 лет назад

    Ons soek nog! Lekker man

  • @durandtlategan8593
    @durandtlategan8593 9 лет назад +1

    Hassy!!! Jou videos is vir 'n slag weer snaaaks want jy vloek en als! Houit so! Die video issi kak soos die anner nie☑️

  • @vengefulrat3053
    @vengefulrat3053 9 лет назад

    Haha, nice review. Nou hoekom doen jy nie een van die BlackBerry passport nie? Sal like om te sien wat jy oor daai een te sê het.

  • @eldermagesky4179
    @eldermagesky4179 9 лет назад +1

    Great :D !!!

  • @123cool123man
    @123cool123man 9 лет назад

    Brilliant!

  • @andrepotts3898
    @andrepotts3898 9 лет назад

    hahah goeie ene , dis cool as jy so nou en dan n tech ding doen, meskien ook van ander techs praat soos HDD / MB en so

    • @jermaine198612
      @jermaine198612 8 лет назад

      +andre potts awe andre waars jy so skaars.

  • @ebenroodt7848
    @ebenroodt7848 2 года назад +2

    Jonathan gaan kry maar n' Samsung my broer.

  • @TheRaubs
    @TheRaubs 9 лет назад

    Jys piss snaaks! Goeie ene, like dit

  • @calvinkuit4529
    @calvinkuit4529 9 лет назад +1

    So waar kan ons een wen ?

  • @5tattoo69
    @5tattoo69 9 лет назад +3

    Jy kan so outjie wen ook, maar nie fokken hier nie.... hahahaha

  • @zendawheatley4256
    @zendawheatley4256 9 лет назад +10

    Ek het geskreeu met die lag met jou 'Visvang' en 'Lions' videos maar nou is die gevloekery te veel en dis nie meer so snaaks nie!

    • @ebenkoen7289
      @ebenkoen7289 9 лет назад +6

      Almal het hulle eie opinies. As jy nie van dit hou nie, is dit piekfyn, aangesien niemand jou forseer om dit te kyk nie. :)

  • @SkinnyFatboy2
    @SkinnyFatboy2 7 лет назад +2

    Haal uit of ek gee jou n missed call...hahahahaha ek lag fokken nou nog

    • @iValyr
      @iValyr 4 года назад

      Lag jy nou nog?

  • @stevo9383
    @stevo9383 5 лет назад +1

    Haal uit of ek gee jou ñ miss call🤣😂🤣😂🤣😂🤣😂

  • @MegaRellik
    @MegaRellik 9 лет назад

    #tekshit

  • @MariusClaassen
    @MariusClaassen 9 лет назад +1

    Common

  • @pietsnyman5557
    @pietsnyman5557 7 лет назад

    lekke boys

  • @bass5527
    @bass5527 9 лет назад +1

    Dit is maar nie wat dit was nie , Alright sport shit

  • @N0rdicPsycho
    @N0rdicPsycho 7 лет назад

    Ohkey?

  • @ArkanePhantasm
    @ArkanePhantasm 9 лет назад +1

    Ahaha kak snaaks!

  • @GUNNERS429
    @GUNNERS429 8 лет назад +1

    Chinawood

  • @manusleroux8143
    @manusleroux8143 9 лет назад +1

    Trek nou n Jeremy Mansfield - moet vloek om snaaks te wees ...

    • @bobisyouruncle1
      @bobisyouruncle1 16 дней назад

      As dit 'n probleem vir jou is, waarom kyk jy dan die video's.....

  • @5tattoo69
    @5tattoo69 9 лет назад +1

    Haal uit of ek gee jou n missed call. LMFAO

  • @robertvt2709
    @robertvt2709 9 лет назад

    Size matters

  • @generalicecube
    @generalicecube 9 лет назад

    moet jij so Floek ?

  • @jamesmurray439
    @jamesmurray439 9 лет назад +4

    Bitch please. Note 4 is beter. Great review anyway

  • @tommiearpin3665
    @tommiearpin3665 9 лет назад

    Positief getoets vir aanranding...lmga

  • @IcyShadow85
    @IcyShadow85 9 лет назад +3

    This shit is getting old... Alright

  • @bobisyouruncle1
    @bobisyouruncle1 16 дней назад

    😂

  • @shauntaylor8151
    @shauntaylor8151 9 лет назад

    Jy kan oook so een wen net nie F%$##&n hier nie HAHAHAHA

  • @bigg16
    @bigg16 6 лет назад

    LMAO!!!!!

  • @nicovb4274
    @nicovb4274 7 лет назад

    Haal uit of ek gee jou 'n miss call :-)

  • @will.i.amwilliam8964
    @will.i.amwilliam8964 9 лет назад

    Thz guy is fun but not me to my son

  • @reinhardn7295
    @reinhardn7295 9 лет назад

    dis net bietjie duur

  • @Biksieboy
    @Biksieboy 9 лет назад

    Mkay ek dink jou tyd is verby .... raak weg.

  • @gustavmarais7095
    @gustavmarais7095 6 лет назад

    Hulle moes jou maar in daai sel gehou het

  • @TheHeinrichvr
    @TheHeinrichvr 9 лет назад

    Jy moes hom ge-"bendtest" het.

  • @terencekuzgundehaas5025
    @terencekuzgundehaas5025 6 лет назад

    Iphone is kak by the way.....

    • @felixvanstaden
      @felixvanstaden 5 лет назад

      Alle fone is kak, gebruik net twee blikkies met 'n toutjie tussen in.