Tekkie Challenge 2024 Family Fun

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 30 июн 2024
  • Skryf in vir Tekkie Challenge se familie-vriendelike 5km pretdraf/ stap of een van die groter afstande as jy kans sien. Verlede jaar het meer as 1500 kinders, ouers, oumas, oupas, ooms en tannies, kollegas en vriende en professionele atlete deelgeneem, wees vanjaar deel van die pret! Besonderhede by www.tekkiechallenge.co.za #funrun #tekkiechallenge #run #foodloversmarket

Комментарии •