Daaglikse Oordenking - 4 September 2023

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 22 окт 2024

Комментарии • 37

  • @Renierps
    @Renierps Год назад

    Amen

  • @johannaslabbert6654
    @johannaslabbert6654 Год назад

    Dankie vir boodskap. Ek probeer altyd as ek bid im te sê as dit U wil is

  • @HanneliePaulik-in7kk
    @HanneliePaulik-in7kk Год назад +1

    🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 Год назад

    Amen 🙌🙌🙌

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 Год назад

    Môre, dankie🙏

  • @tienievandermerwe3245
    @tienievandermerwe3245 Год назад

    🙏Amen🙏

  • @amandadutoit5763
    @amandadutoit5763 Год назад

    More Leon...sjoe n ongelooflike woord om di week te begin...HERE ek vertrou U 100% vir U plan in my lewe...U wil U tyd...dankie my HERE...amen...mooi geseende dag

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j Год назад

    Dankie Leon jou boofskappe is net wow lovie jou boodskappe wens Jul Het N Kerk in ons Dorp gehad Blessings Shalom God Seen Jou Jesus Kind

  • @jennywalters9080
    @jennywalters9080 Год назад

    AMEN. Baie dankie Leon vir die boodskap wat so baie vir my beteken vandag, ek het dit baie nodig.❤

  • @robenashort6954
    @robenashort6954 Год назад +1

    More Leon baie dankie vir mooi boodskap. Geseende dag en week wees. Here dankie dat U n plan met my lewe het en ek dank U daarvoor. Amen

  • @leonoralcloete1153
    @leonoralcloete1153 Год назад

    Baie dankie Leon vir 'n Bemoedigende boodskap. Here baie dankie vir 'n nuwe dag, baie dankie dat U my nooit alleen sal laat nie, en dat ek U kan vertrou met U Plan , en U Wil vir my Lewe Amen. Mooi dag vir almal

  • @riekiecoetzee7257
    @riekiecoetzee7257 Год назад

    More Leon dankie vir die mooi boodskap.Geseende dag vir jou. 🙏🙏

  • @fransiepienaar7163
    @fransiepienaar7163 Год назад

    Amen 🙌🙏

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 Год назад

    More Leon. Baie dankie vir die mooi boodskap vanoggend. Geseende dag vir jou verder. 🙏🙏

  • @dollaburger963
    @dollaburger963 Год назад

    More Leon ..dankie vir hierdie boodskap wat ons ons week mee kan begin en in U veiligheid kan voortgaan
    Geseende dag vir jou en gesin
    AMEN

  • @magdabooysen6784
    @magdabooysen6784 Год назад +3

    Dankie dat U planne en besluite vir ons almal die beste is, en dankie dat ons beplan, maar God beskik. Dankie daarvoor in Jesus naam. Amen.🙏🏻🙏🏻🙏🏻
    Dankie Leon vir die besonderse boodskap.
    Liefde en Seën groete vir elkeen.🙌🙌🙌

  • @annaalettadavids31
    @annaalettadavids31 Год назад

    Dankie Jesus vir U plan in my lewe Amen

  • @cynthiameyer7320
    @cynthiameyer7320 Год назад

    AMEN

  • @lindanel4226
    @lindanel4226 Год назад

    AMEN DANKIE VIR MOOI BOODSKAP GESEENDE MAANDAG

  • @zeldalabuschagne8534
    @zeldalabuschagne8534 Год назад

    Amen🙏

  • @edwarddippenaar1615
    @edwarddippenaar1615 Год назад

    En my Gees Roep uit Hallelujah Shalom 🙌 Geseënde dag vir almal in Jesus Liefde Amen 🙏

  • @carolgillespie7220
    @carolgillespie7220 Год назад

    Amen & Amen

  • @gerhardlesch3615
    @gerhardlesch3615 Год назад

    Vanoggend val hierdie boodskap en 'n ander van 'n totaal onverwante bron op 'n baie onwaarskynlike wyse saam en komplementeer mekaar sodat dit my tot stilstand en nadenke dwing.
    Bonatuurlik!

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 Год назад

    Amen. Dankie Leon vir die boodskap en ons sien uit na die week se reis. Seeninge.🙏🙏🙏

  • @dotbotha5898
    @dotbotha5898 Год назад

    Dankie Leon waardeer dit baie

  • @lianieuwoudt7465
    @lianieuwoudt7465 Год назад

    Amen🙏🙏 Dankie vir mooi boodskap!! Geseënde week!!

  • @Loggies-n9z
    @Loggies-n9z Год назад

    More Leon.dankie vir die boodskap. Prys Die Here Anen.

  • @leanejansenvanvuuren
    @leanejansenvanvuuren Год назад

    More Leon dankie vir boodskap. Dus so waar. Amen 🙏 🙏

  • @Loggies-n9z
    @Loggies-n9z Год назад

    Amen! Geseende dag.

  • @kobusdegenaar6640
    @kobusdegenaar6640 Год назад

    Môre Leon,
    Groete uit Naboomspruit. Ek ken jou toe jy nog indie laerskool was op Nylstroom. Ek en jou pa Nico het saamgewerk by die ambulansdienste. Dankie vir jou mooi boodskappe

    • @leonthiardt276
      @leonthiardt276 Год назад

      Oom Kobus.
      Baie dankie vir oom se boodskap. Ek ondhou oom, dit is baie jare gelede.
      Ek hoop dit gaan goed met julle daar in Naboomspruit.
      Die Here seën julle!

  • @jankotze1959
    @jankotze1959 Год назад

    Baie dankie Leon

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp Год назад

    A M E N

  • @gertywolfaard2871
    @gertywolfaard2871 Год назад

    Amen

  • @patriciagreyvensteyn6331
    @patriciagreyvensteyn6331 Год назад

    Amen🙏🙏

  • @pieterjordaan7396
    @pieterjordaan7396 Год назад

    Amen