Daaglikse Oordenking - 19 Oktober 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 22 окт 2024

Комментарии • 28

  • @ansiegreyling3879
    @ansiegreyling3879 4 дня назад +1

    Wonderlike woorde en genade. Kom Heilige Gees en reën oor my en vul my met die Gees

  • @ingridviviers4834
    @ingridviviers4834 4 дня назад +2

    Goeie more. Dankie vir mooi geseende boodskap. 🙏👏Dankie Liewe Jesus vir U reen van die Heilige gees in my hart en dat dit in my hart bly. 🙏👏💕

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 3 дня назад

    Amen Amen baie dankie vir mooi boodskap 🙏🙏🙏❤️🙌🙌

  • @amandadutoit5763
    @amandadutoit5763 4 дня назад +1

    More more...dankie vir n wonderlike week danki vir Joel 2....HERE laat dit reen oor elkeen en vir danki vir U beloftes... mooi dag

  • @naominell7352
    @naominell7352 4 дня назад

    Dankie Past Andries , vir hierdie treffende en geestelike boodskap hierdie week, Seen vir jou op die pad vorentoe. DANKIE !!!!!!!❤❤❤

  • @dollaburger963
    @dollaburger963 4 дня назад

    More Andries en dankie vir elke boodskap can hierdie week...en dat ons ons harte sal oopmaak vir U ONSE GOD .n geseende dag vir elke een van ons

  • @JohannaLategan
    @JohannaLategan 4 дня назад

    Goeie More. Baie duisend dankies vir die wonderlike boodskappies elke dag. Dit is onbeskryflik goed gewees om na elke boodskappie te luister en te leef.Baie dankie. Groete. Joey.

  • @hesternaude1500
    @hesternaude1500 4 дня назад +1

    Goeiempre Pastoor Andries. Seen vir nog baie jare. Dankie vir kosbare woord wat ons daagliks ontvang. HG is so getrou . Geseende dag verder..

  • @lianieuwoudt7465
    @lianieuwoudt7465 4 дня назад

    Amen🙏🙏 Dankie vir mooi boodskap!! God seën u🙏

  • @janferreira6891
    @janferreira6891 4 дня назад

    Amen Dankie Jesus 🙌🏻🙌🏻

  • @Uniquelyme_2024
    @Uniquelyme_2024 4 дня назад +1

    Bid saam my😢 dat dit Stort Reēn in my hart deur Heilige Gees. Eina net te veel. Dankie in naam van Jesus. Amen

  • @gideonvdschyff115
    @gideonvdschyff115 4 дня назад

    Goeie môre, Dankie Vir die Heilige Gees teenwoordig in ons Lewe. Amen in Jesus Naam 🙌🏻

  • @gerrieclaark4954
    @gerrieclaark4954 4 дня назад

    Môre Andries, dankie Heer Vir al die seēn wat ek elke dag ontvang🙏🙏

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 4 дня назад

    More Andries, dankie vir die week se reis. Seeninge.

  • @KallieLindholm
    @KallieLindholm 4 дня назад

    AMEN AMEN AMEN EN AMEN 🙌 👏 ❤️ ☺️

  • @jankotze1959
    @jankotze1959 4 дня назад

    Baie baie dankie Andries

  • @anne-mariefirmstone1419
    @anne-mariefirmstone1419 4 дня назад

    Dankie vir elke dag se woord Pastoor. Amen 4

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 4 дня назад

    Goeie môre. Dankie vir die ware boodskap. Amen. Meer van God elke dag en minder van my. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️✝️🙌

  • @dotbotha5898
    @dotbotha5898 4 дня назад

    Dankie Andries vir die woord

  • @Loggies-n9z
    @Loggies-n9z 4 дня назад

    More Pastoor Andries. Dankie vir die mooi boodskap. Prys Die Here Amen! 🙏 dankie Andries dat ek hierdie week saam Lewens sentrum se 25ste verjaarsdag kon reis Amen ! Geseende Saterdag Andries en gesin.

  • @emmiematthee2555
    @emmiematthee2555 4 дня назад

    Amen 🙌 🙏

  • @Renierps
    @Renierps День назад

    Amen

  • @marawilson5913
    @marawilson5913 4 дня назад

    Amen ❤..

  • @patriciagreyvensteyn6331
    @patriciagreyvensteyn6331 4 дня назад

    Amen🙏

  • @ilnarall4387
    @ilnarall4387 4 дня назад

    🙏🏻

  • @fransiepienaar7163
    @fransiepienaar7163 4 дня назад

    Amen 🙏🙌

  • @lappieslabuschagne7215
    @lappieslabuschagne7215 4 дня назад

    AMEN

  • @gertywolfaard2871
    @gertywolfaard2871 4 дня назад

    Amen