Baie dankie vir die pragtige kragtige boodskap, so opreg en eerlik. Mag die Heer jou en jou gesin seen en julle gelukkig hou. Prys Sy heerlike naam. God is goed, altyd. Mag Hy vele aan julle toevertrou
Dankie Here Jesus vir Kruiskyk wat nog outydse afrikaanse eg pinkster uitleef soos ek grootgeword het .halleluja dankie Here Jesus. Liefde Mynie van Deventer.
Hartlike goeiemore pastor Clemens Stephanie en Kruiskyk Familie dankbaar om weer ingeskakel te wees by u diens om weer geestelike steun en krag te ontvang eer aan ons Hemelse Vader amen 🙏🙏🙏🙌🙌👋 👏👏
Baie dankie vir die pragtige kragtige boodskap, so opreg en eerlik. Mag die Heer jou en jou gesin seen en julle gelukkig hou. Prys Sy heerlike naam. God is goed, altyd. Mag Hy vele aan julle toevertrou
Dankie Here Jesus vir Kruiskyk wat nog outydse afrikaanse eg pinkster uitleef soos ek grootgeword het
.halleluja dankie Here Jesus. Liefde Mynie van Deventer.
Dankie Jesus vir U oneindigende liefde,Amen🙏💯🌹💓
Middag KRUISKYK familie!!!!!!
Dankie vir geseende diens 🎉🎉❤❤
Amen Prys God vir die awesome boodskap Clemens mag God Jou altyd ryklik seen 👏👏
Amen deurgrond my en toets my Here geniet al die diens met lofsange
Dankie Here laat ek volhard in Jesus se naam ek ontvang u woord Pastoor
Hartlike goeiemore pastor Clemens Stephanie en Kruiskyk Familie dankbaar om weer ingeskakel te wees by u diens om weer geestelike steun en krag te ontvang eer aan ons Hemelse Vader amen 🙏🙏🙏🙌🙌👋 👏👏
Baie dankie, sooo bewus van die Heilige Gees toe ek na die uitsending kyk. Dankie Jesus. ❤❤❤
Amen 🙏
Here Jesus dankie vir gnade dankie vir die woord
Goeie more kerk family...afspraak by Jesus se voete weer vanoggend 🙏🎶
Dankie Jesus amen🎉🎉
Goeiemore Pastoor,sien uit na U krag woord, God Seen U en familie
Goeie môre kruiskyk family geseende DAG God dankie pastoor vir die woord ,,,
Amen 🙏🙌 dankie vir die oop breek van die woord God is so getrou..❤
Dankie pastoor die boodskap was spesiaal
Past " eina, mr bb dnk vir die woord God Seen u 🙏
Goeie môre aan elkeen wat ingeskakel is om na die Heilige Gees se boodskap te luister, vanuit Brits.
Mag ons Hemelse Vader jul Seen. Saarn vir die Woord deur sang.
Here ek prys u naam dankie Dat ek kin dear druk in al die seisoene
Amen 🙏🏼