Steve Hofmeyr - Sit Die Ligte Aan

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 ноя 2014
  • Music video for Sit Die Ligte Aan. (C) 2014 EMI Music South Africa (Pty) Ltd
    #SteveHofmeyr #SitDieLigteAan #Vevo
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 54

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Год назад +1

    Ons sal deur die gemors kom, Steve, bid vir jou, love jou songs, ja, sit die ligte aan, jip, kyk mooi na jouself, jy en jou geliefdes sal bo uitkom😢🙏🏻🙏🏻🙌💞✝️💕💯👌☀️

  • @ebenlombard888
    @ebenlombard888 2 года назад +1

    Afrikaans - my eerste liefde

  • @ljvn1
    @ljvn1 8 лет назад +16

    Die no. 1 sanger in Suid_afrika en maak nie saak of die hele wêreld te keregaan oor hom nie, hy is en bly 'n Suid-Afrikaner wat veg vir SY MENSE, SY TAAL EN SY EN MY EN ONS REG OM IN SUID-AFRIKA TE BLY. Trots op hom is 100de duisende Suid-Afrikaners

  • @shaunmoller2997
    @shaunmoller2997 5 месяцев назад

    Hierdie is n lied wat hoop gee wat se staan vas vasbyt Steve dis my beste song van jou epic

  • @jacquesoosthuizen9524
    @jacquesoosthuizen9524 7 лет назад +8

    Mooi liedjie Steve ek kan sien wat jy probeer se vir ons.Ons is agter jou moet jou nie steur aan die media nie baie van ons weet dis net propaganda.

  • @vanessameyer5613
    @vanessameyer5613 5 лет назад

    Steve ons sal jou ALTYD ONDERSTEUN. JY IS my hero van kind af.....AWESOME!!! My kinders ken jou musiek. 💕

  • @theomaree2769
    @theomaree2769 5 лет назад

    Bekend as 'n vegter vir Afrikaans. GROOT aanhanger. 👍

  • @janinemostert5153
    @janinemostert5153 9 лет назад +10

    Baie mooi liedjie Steve.

  • @MrDucky0912
    @MrDucky0912 9 лет назад +13

    well done Steve, brilliant soos altyd. keep it coming. Jou musiek het soveel betekenis

  • @Jano1dutoit
    @Jano1dutoit 9 месяцев назад

    Lekker Niella❤🇿🇦💪

  • @vickyvanderlinde4669
    @vickyvanderlinde4669 9 лет назад +2

    Love die liedjie....Amazing...

  • @siegfriedwurth5928
    @siegfriedwurth5928 8 лет назад +2

    Knap gedaan Steve, ek hou van jou musiek en jou denkweise, pragtig man en jy staan agter ons taal en Afrikaans n goeie voorbeeld vir menigde.

  • @SAlaaitie
    @SAlaaitie 8 лет назад +6

    lekker liedjie. mooi steve

  • @catharina4433
    @catharina4433 7 лет назад

    iets heeltemal anders vir steve. ek love die song en ek waardeer jou steve. dankie vir die mooi song.

  • @ryanrossouw1390
    @ryanrossouw1390 8 месяцев назад

    love die liedjie asb hou n optree by Silverstar casino asb

  • @renelessing5114
    @renelessing5114 9 лет назад +3

    Ja nee kyk being dit nou vir jou stories van lank gelede yip en soo mooi gedoen ,, soos meeste n wenner ........ steve iemand wat jou glad nie ken nie se jy moet aftree ,,,,,, toe begin ek klihard lag askies maar hier is duidelike misverstand verseker praat hy van ander steve ,, absoluut verseker. hoop ons sien gou vir julle kan ek maar se ja ek gee baie om en ja presies dieselfde as altyd ek bly n stormer Sorry.... gaan nie verander nie jy mag maar regtig bloubul uit net eeeeeen miljoen van jou volgende cds los .... rerrig ,,, Luv Ya lots like jellietots Rene

  • @kootscheepers7166
    @kootscheepers7166 3 года назад

    Amper lyk die jong dame soos Demi

  • @MelanieShepherdWebWolfHosting
    @MelanieShepherdWebWolfHosting 9 лет назад +2

    Stunning!

  • @ebenstrijdom2926
    @ebenstrijdom2926 9 лет назад +1

    Ontsagwekkend Steve!!!!

  • @billsimonides9915
    @billsimonides9915 5 лет назад

    One of my All Time greats. #LoveIt

  • @AlyssaCilliersSinger
    @AlyssaCilliersSinger 7 лет назад

    love you steve ! het jou al ontmoet en my ma ook .Ons trotse aanhangers van jou !

  • @marthinusfourie1513
    @marthinusfourie1513 9 лет назад +2

    Baie mooi Steve!!

  • @susanvonrauensteinbreuls6058
    @susanvonrauensteinbreuls6058 8 лет назад +4

    Mal oor die liedjie dankie

  • @susanras9245
    @susanras9245 4 года назад

    Amazing song.

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 2 года назад +1

    Jy het n goeie hart, Steve, hierdie musiek v jou dra my deur baie, sterkte met jou musiekloopbaan🙏🏻✝️

  • @bvt5992
    @bvt5992 10 месяцев назад

    Kom kyk môreaand hoe jy die "Aitsa" toekenning neem.

  • @shonaleroux9748
    @shonaleroux9748 5 лет назад

    Steve you are a fantastic musician. Ps love all you music 😍😍

  • @itswolfcraft2770
    @itswolfcraft2770 5 лет назад

    Love die song. So amazingly sanged

  • @nicobothma12
    @nicobothma12 9 лет назад +2

    Awe liedjie

    • @claudebernard7227
      @claudebernard7227 7 лет назад

      Private lenings aanbieding
      Is jy op soek na dringende persoonlike beleggings en lenings?
      Kontak E-pos: tomas.hofmann@outlook.com
      Ek het 'n volledige tevredenheid met 'n persoonlike ervaring.
      Jy kan 'n persoonlike lening van R20, 000 tot R10Million teen 4% rente.
      Die terugbetalings is tot 180 maande. Jou bedrag sal binne 72 uur na
      goedkeuring in jou rekening inbetaal word.
      Vir meer inligting kontak mnr Hofmann vandag via e-pos: tomas.hofmann@outlook.com

  • @susanswanepoel1011
    @susanswanepoel1011 8 лет назад +1

    fantasties jou woorde leer my

  • @jjvandam680
    @jjvandam680 7 лет назад

    Baie mooi oom steve

  • @weddingwiththewhitedove
    @weddingwiththewhitedove 4 года назад

    Great stuff

  • @rianaventer1426
    @rianaventer1426 5 лет назад +2

    Ka nie, loadshedding

  • @Marius4889
    @Marius4889 9 лет назад +1

    Awesome song. Awesome video. ;-)

  • @bestfungirl2123
    @bestfungirl2123 6 лет назад

    Nice

  • @spotty4710
    @spotty4710 3 года назад +1

    Steve ek kry jou punt maar ek kannie loadshedding virhoed dit

  • @rianvanzyl7079
    @rianvanzyl7079 9 лет назад

    Steve jy was 7 jaar terug amazing maar dis nou tyd vir aftree vriend......

    • @elizebot4238
      @elizebot4238 8 лет назад +2

      +Rian Van Zyl dink jy moet gaan aftree regtig steve klink nogsteeds amazing

  • @karimabouftih8253
    @karimabouftih8253 5 лет назад +1

    مافهمت والو. ولكن الموسيقى زوينة

  • @pieterandries3204
    @pieterandries3204 9 лет назад +6

    facebook.com/groups/1409646456011242/
    N Miljoen stemme vir Steve!

  • @esmebennetts3538
    @esmebennetts3538 7 лет назад +1

    wardeer

  • @BlackbaronsZzz
    @BlackbaronsZzz 5 лет назад

    This song rhythm kinda sound familiar

  • @heinclassen8720
    @heinclassen8720 5 лет назад

    🔗🎤🎤
    🎤🎤🎤🎤🎤🎵🎤🎤🎤

  • @gtravel7721
    @gtravel7721 9 лет назад +1

    Steve, hoekom los jy nie bietjie politiek nie en kry jou maatjies bymekaar en maak 'n goeie gym musiek CD of twee ... iets vir hardloop en iets vir gewigte ....... los maar die politiek, jy is nie skelm genoeg nie, want as jy goed kon lieg sou jy nog by jou eerste vrou gewees het :-)

    • @gtravel7721
      @gtravel7721 9 лет назад +1

      O ja, en nie die geteem van Kurt nie asb (hy het genoeg ouetehuis musiek waarvoor daar 'n mark is), die skril stemmetjies dink ek ook nie is baie motiverend as jy moeg is nie ...... :-)

  • @tt.k1794
    @tt.k1794 5 лет назад

    👎🏽

  • @christienscheepers2915
    @christienscheepers2915 3 года назад

    CRINGE ! ! !