Pasella | 21 Maart 2018
HTML-код
- Опубликовано: 15 мар 2018
- Hierdie week vier Pasella uitblinker dames. Paul loer in by die internasionale tiener-model, Chane Husselmann. Viljé kry 'n vliegles by die vlieënier, Anna Steenbok. Ons ontmoet die entrepreneur agter een van die grootste privaat galerye in Afrika en ons kuier saam met 'n baanbreker in die plaaslike filmbedryf, Katinka Heyns.
Pasella | SABC2 | Wed/Wo 19:30
www.pasella.com
Facebook: Pasella
Twitter: @PasellaTV
Instagram: @pasellatv - Развлечения