SA junior-toutrekspan wéér wêreldkampioene

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 19 сен 2022
  • Holten, Nederland, 19 September - Suid-Afrika se Protea-toutrekspan het in Europa die junior-wêreldkampioenskap gewen.
    Maar die toutrekspan is 'n unieke kombinasie: al 12 spanlede is skoolseuns van die Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal in die Suidwes-Kaap.

Комментарии •