Egskeiding: Mag ek WEER trou? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
    #MenorahTabernakel #FrikWeideman
    ***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
    Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
    * Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
    * Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
    * Besoek ons Webtuiste: www.menorahtab...
    * Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtab...
    - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
    Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
    1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
    2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
    (As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
    3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
    4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
    5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
    Shalom
    Menorah Tabernakel

Комментарии • 69

  • @christellejooste5799
    @christellejooste5799 Месяц назад +1

    Dank Vader .Shabbat Shalom

  • @danieleroux2833
    @danieleroux2833 Месяц назад +2

    Shabbat Shalom!
    Praise YHWH

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k Месяц назад +1

    Hallelujah

  • @user-hd8de6gn6l
    @user-hd8de6gn6l Месяц назад +2

    Amen

  • @peterschuurman908
    @peterschuurman908 Месяц назад +1

    Shabbat Shalom

  • @patriciarabie3392
    @patriciarabie3392 Месяц назад +1

    Baie, baie dankie vir die duidelikheid ps Frik.
    Dankie Abba vir U Woord.

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k Месяц назад +1

    Shabbat Shalom Pastor.

  • @JacoVenter22
    @JacoVenter22 Месяц назад +2

    Ek is baie dankbaar vir hierdie onderrig. Dit is so belangrik om die begrippe te verstaan.
    Hierdie begrippe het so baie mense in bande gehou.
    Dankie ABBA vir U lig op die saak. Halleluja! Prys Hashem!

  • @lindavandermerwe410
    @lindavandermerwe410 Месяц назад +1

    HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌 Goeie naand Pastoor Frik heir uit Thabazimbi.

  • @chrispitrakkos8925
    @chrispitrakkos8925 Месяц назад

    Amen, baie dankie pastoor, mooi uiteen gesit, stem 100% saam, shalom

  • @ArcMan-l3q
    @ArcMan-l3q Месяц назад +1

    Baie dankie Frik Weideman en Amelia Weideman,ek het my antwoord gekry waaroor ek lankal gewonder het. Dit is ñ amazing boodskap. Hallelujah

  • @lindavandermerwe410
    @lindavandermerwe410 Месяц назад +1

    Bale baie dankie Pastoor Frik vir die Boodskap. Nou verstaan ek heeltemal. Maak absoluut sin. Nogmaals baie baie dankie. SHALOM

  • @norahcoetzee1289
    @norahcoetzee1289 Месяц назад +1

    Baie dankie Frik, so lank met hierdie gestoei en nou verstaan ek dit vir die eerste keer. Shabbat Shalom

  • @hannieoosthuizen9371
    @hannieoosthuizen9371 Месяц назад +1

    Dankie vir die mooi boodskap

  • @ninabarnard5866
    @ninabarnard5866 Месяц назад +1

    Dankie vir die boodskap Pastoor.

  • @user-uq2rv6en7z
    @user-uq2rv6en7z Месяц назад +1

    Shabbat Shalom.Kleinbaai.

  • @annemariemalan724
    @annemariemalan724 Месяц назад +2

    Dankie Vader, vir hierdie suiwer Woorde van U oor die huwelik..em het hierdie gelees in die nuwe 83 vertaling en dit veskil met die 53 vertaling.. nou op die regte blaai.SIen uit na volgende week se ver volging oor die huwelik en verhoudings..Danq Past. Frik hierdie is sooo... nodig vir ons kinders en die gehoorsaamheid aan die verbintenis van die huwelik in Christus Jesus.. 🙌

  • @christelleclaassens2430
    @christelleclaassens2430 Месяц назад +1

    Baie dankie vir die boodskap

  • @annavanwyk2945
    @annavanwyk2945 Месяц назад +1

    Ek Is So Dankbaar Dat Jy/Julle In My Lewe Ingekom Het. Wees Oorvloedig Geseën 🤗

  • @daleneweideman816
    @daleneweideman816 Месяц назад +1

    SHABBAT SHALOM

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Месяц назад

    Dankie Abba Vader.

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k Месяц назад +3

    Op die dag van ons troue het iemand hierdie woorde ge uiter deur te sê hierdie huwelik sal nie eers ses maande hou nie, twee pastore het hierdie uiting gehoor en dadelik saam met my gebid en hierdie vloek afgesny, ek is nou al agt-en-dertig jaar lank getroud.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Месяц назад +1

    Shalom.More se almal wat luister.

  • @corneliusvonwielligh8253
    @corneliusvonwielligh8253 Месяц назад +1

    Baie dankie vir die hierdie boodskap, en ek dank ons Hemelse Vader, die Skepper van hemel en aarde dat Hy gawes gee aan spesifieke mense om Sy instrumente te wees om die waarhede van die Woord meer bekend te maak… het self nog baie antwoorde en waarhede om verder te ontdek, ens…

  • @LeonieGrove-mo7ht
    @LeonieGrove-mo7ht Месяц назад

    Dankie Frik dis n groit eye opener. Ek stem saam dat n selfoon en sosiale media n groot probleem in huwelike is wat ontrouheid aangaan.

  • @elsabieackerman6708
    @elsabieackerman6708 Месяц назад +1

    Baie dankie.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Месяц назад +1

    Halleluja.

  • @daleneweideman816
    @daleneweideman816 Месяц назад

    Amein amein HALLELU'YAH.

  • @marikeheine9801
    @marikeheine9801 Месяц назад +1

    SHABBAT SHALOM EN EER EN LOF ELOHIM!
    Matt.19:1-12

  • @laurasteyl6334
    @laurasteyl6334 Месяц назад

    Wonderlike boodskap! Baie dankie Frik❤

  • @lynettepretorius4571
    @lynettepretorius4571 Месяц назад +1

    Dankie AABBA VADER VIR DIE WAARHEID VAN DIE WOORD dankie EN ONS LOOF EER ONS ABBA VADER VIR AL DIE LIEFDE EN WAARHEID 🕎🙌🏼🤲🏼 HAKELUJHA

  • @sybelmoses5197
    @sybelmoses5197 Месяц назад

    As God wou gehad het dat ons ons oe toe moet maak wanneer ons bid, dan sou God nie in SY WOORD genoem het dat ons moet waak en bid nie, wie kan waak met hom of haar oe wat toe is? Ons aanbid n wyse God, en elkeen wat wysheid kort kom moet dit van God bid... Dankie Pastoor dat u altyd met wysheid preek.

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k Месяц назад +1

    Exodus 22:16
    As iemand 'n jong meisie wat nie verloof is nie, verlei en met haar gemeenskap het, moet hy haar vir die volle huweliksprys as sy vrou koop.

  • @sussannamariajansevanrensb3572
    @sussannamariajansevanrensb3572 Месяц назад +1

    Baie dankie Frik. Hierdie boodskap glo ek is vir baie mense 'n eye opener, soos hul sê.

  • @dr.lenettekruger9688
    @dr.lenettekruger9688 Месяц назад +1

    Dankie Pastoor. Dit is beslis wat die Woord en Vader sê. Ek het n indiepte studie daarvan gemaak. Mense verstaan nie die "blood covenants" en hoe dit werk soos verhelder in die ou testament nie en die huwelik is 'n "blood covenant". Egbreuk word gesien as siels moord omdat die man en vrou een vlees word. Dis gelykstaande aan verkragting waar 'n ander man of vrou ingebring word teen die wense en wil van die getroue huweliksmaat. Dit is n baie geweldadige optrede in die gees en daarom ook waarom God so sterk voel daaroor. Dis wel waar die die getroue huweliksmaat weer mag trou maar nie die een wat die egbreuk gepleeg het nie weens al die "nuwe seksuele blood covenants" wat gemaak was met ander vroue/mans nie todat die getroue huweliksmaat dan tot sterwe kom nie. Dis hoekom die woord praat van jy laat die nuwe persoon egbreuk pleeg. Beslis 'n gepaste woord vir die tyd.

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k Месяц назад +1

    Ek het op 'n keer met 'n vrou gepraat oor hoekom sy geskei het waarop sy geantwoord het, ek sal bly egbreek pleeg totdat God my die regte man gegee het.

  • @lesleylouw4946
    @lesleylouw4946 Месяц назад

    Jahweh ons kom pleit by U dat hierdie kosbare waarhede van U Woord diep in ons harte sal insink en dat ons daarvolgens sal lewe, terwille van U Naam

  • @MarleneJonathan-rh4lv
    @MarleneJonathan-rh4lv Месяц назад +1

    Wow I baie dankie ek het lank gestruggle met onderwerp,die Here seen u,x sit all 11jaar alleen van agter menslike opinies en wat nie die Woord so verstaan end verklaar nie😢

  • @GerdaLuus
    @GerdaLuus Месяц назад +1

    More uit Groot Marico

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k Месяц назад +1

    Waak teen fantasering en wellus

  • @petrusrobberts1337
    @petrusrobberts1337 Месяц назад

    Shabbat shalom vanuit Somerset West

  • @WilhelminaWills
    @WilhelminaWills Месяц назад

    Baie dankie Pastoor. Geseende dag.

  • @CasperNel
    @CasperNel Месяц назад

    Goeie naand Pastoor. U woorde tref raak. My vraag is wat van n paartjie wat deur n landros getroud is en nie voor God nie my

  • @meniciawilliams2969
    @meniciawilliams2969 Месяц назад +1

    Dag sê pastoor.Wat gebeur as n gelowige man oor nie die regte redes geskei is van sy vrou en n ander vrou trou.As soo n man die geskeide vrou verginis vra...Is sy 2de huwelik geldig?

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k Месяц назад +1

    Maleági 4:2

  • @marikeheine9801
    @marikeheine9801 Месяц назад +1

    EGSKEIDING: Maleàgi 2:16

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k Месяц назад +1

    Maleági 4:3-6

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k Месяц назад +1

    Sielsverbinding

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k Месяц назад +1

    Maleági 3:16

  • @anitaagenbag4375
    @anitaagenbag4375 Месяц назад

    Dankie vir jou inset. Wat as die vrou die man skei agv egbreuk en fisiese sowel as verbsle mishandeling?

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Месяц назад +1

    Romeine 7:2.

  • @chrispitrakkos8925
    @chrispitrakkos8925 Месяц назад

    Wow pastoor, spyker op die kop. Ek dink mense trou te vinnig en skei vinnig. My vraag is wanneer 2 wil trou en kom by die pastorie aan, word hulle eerste gevra of hul al getroud en of geskei is? Net daar as een geskei is en die partner leef moet die pastoor of dienskneg dit afwys. En dan woord vir hul gee oor die egskeiding. Dis hoe ek dit sien. Baie mooi en kragtige woord, shalom

  • @carinajelouwrensnel5218
    @carinajelouwrensnel5218 Месяц назад

    Is daar op Albertinia 'n huissel?

    • @MenorahTabernakel
      @MenorahTabernakel  Месяц назад

      Ons is besig om ons webtuiste te verander. Sodra alles klaar is sit ons weer al die verskillende huisgemeentes op.
      Groete
      Menorah Sosiale Media Dep

  • @GarthDick-v9w
    @GarthDick-v9w Месяц назад

    Where is your church like to Visit it

    • @MenorahTabernakel
      @MenorahTabernakel  Месяц назад

      We do not have a physical church anymore. We do online services. During the Feasts of YHWH we have special services on our Farm in Kamieskroon Northern Cape.
      Shalom

    • @GarthDick-v9w
      @GarthDick-v9w Месяц назад

      @@MenorahTabernakel than you

  • @ChrisDeBeer-ct3mo
    @ChrisDeBeer-ct3mo Месяц назад +1

    Amen

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 Месяц назад

    Shabbat Shalom

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k Месяц назад +1

    Maleági 3:14

  • @nelladutoit1538
    @nelladutoit1538 Месяц назад

    Shabbat Shalom

  • @charmainpretorius8279
    @charmainpretorius8279 Месяц назад +8

    Shabbat Shalom

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k Месяц назад +1

    Maleági 3:18

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k Месяц назад +1

    Maleági 2:10

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k Месяц назад +1

    Maleági 3:17