Ds Colin Smith | Word Collective Ministries Aanlyn Kerk | 7 Julie

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 17 окт 2024
  • Ds Colin Smith | Word Collective Ministries Aanlyn Kerk | 7 Julie
    Dankie dat jy inskakel om saam te kuier om die Woord van God. Ons vertrou dat die woord jou sal inspirer om oor te gaan in aksie en dat die Heilige Gees iets groot gaan doen vir jou, in jou en deur jou.
    Welkom by ons hier by ons aanlyn kerk, aanlyn saam kuier was nog nooit so lekker nie, neem deel en gebruik die gesels area om saam te gesels.
    Ds Colin Smith
    Tema: Omhels huidige geluk
    Ons sleutel verse vandag:
    1 Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop, 2die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof. Ter wille van die vreugde wat vir Hom in die vooruitsig was, het Hy die kruis verduur sonder om vir die skande daarvan terug te deins, en Hy sit nou aan die regterkant van die troon van God. 3Hou Hom voor oë wat so 'n vyandige optrede van die sondaars teen Hom verdra het. Dan sal julle nie geestelik moeg word en uitsak nie. HEBREËRS 12:1-3 AFR83
    Versprei die woord en nooi jou geliefdes om die Word Collective-gemeenskap eerste hands te ervaar. Kom ons kom saam in geloof, hoop en liefde, gereed om God se teenwoordigheid op 'n kragtige manier te ontmoet.
    Geseënde dag!
    Word Collective Familie
    Ondersteun ons missie, deur gelowiges te bemagtig, die evangelie te deel, en die sentraliteit van Jesus Christus te beklemtoon, ondersteun ons visie hier:
    wordcollective...
    Skakel in:
    Word Collective Ministries NPC RUclips:
    / @wordcollectiveministr...
    Word Collective Ministries Facebook:
    / wordcollectiveministries
    Word Collective Ministries TikTok:
    / wordcollective
    Word Collective Ministries Instagram:
    / wordcollectiveministries
    Word Collective Website:
    wordcollective...
    #WordCollectiveMinistries #WCM #Gebed #GebedInAksie #AanlynKerk #Kerk

Комментарии •