Op pad met Afrikaans - Ysterman Beukes: Bergsig (Noord-Kaap)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 28 авг 2024
  • Op die donkiekar van die lewe raak die donkies soms maar wild en die 'tyres' al hoe 'papter.' Luister na 'n pragtige voordrag van 'n Namavrou se gebed vir haar seun deur 'n bekende Namakwalandse storieverteller, Oom Ysterman Beukes van Bergsig. Oom Ysterman was ook op sy dag 'n opgeleide spysenier en nasionale veerpyltjie-kampioen.

Комментарии • 4

  • @beatrixp447
    @beatrixp447 7 лет назад +3

    EK het so lekker hierna geluister! Baie dankie.

  • @GerhardVanHuyssteen
    @GerhardVanHuyssteen 8 лет назад +2

    Dit is tog FANTASTIES!!!! So mooi! Jy doen goeie werk, Anoeschka. Dankie daarvoor.

  • @LordJesus215
    @LordJesus215 2 года назад

    Pragtig oom.

  • @dangildavis4379
    @dangildavis4379 7 лет назад +3

    Ek stem, baie mooi hou so aan,laat verlang my sommer huis toe.