Taboo Deel 14 - Die Slang Van Genesis 3 - Meer As Net 'n Slang - Deon Allers

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 18 окт 2024
  • Taboo Deel 14 - Die Slang Van Genesis 3 - Meer As Net 'n Slang -
    Deon Allers
    SUBSCRIBE - SLUIT AAN BY ONS YOU TUBE KANAAL:
    / @deonallers
    SUBSCRIBE OP ONS RUMBLE KANAAL:
    rumble.com/c/D...
    VOLG ONS OP TELEGRAM:
    t.me/deonaller...
    BYDRAE:
    www.deonallers...
    BESOEK ONS WEBTUISTE:
    www.deonallers.co.za
    EPOS:
    info@deonallers.co.za

Комментарии • 44

  • @ZelnaAtkins
    @ZelnaAtkins 2 месяца назад +1

    Dankie Deon. Luister vanaf Southport Kzn.

  • @inadutoit6598
    @inadutoit6598 6 дней назад

    Baie dankie Pastoor, ek is honger om meer te weet.... Mag dit alles vir jou oop gemaak word. God Seën jou

  • @babsieroos5912
    @babsieroos5912 Месяц назад

    Baie dankie absoluut fantastiese reekse.

  • @AnitaOlivier-o7b
    @AnitaOlivier-o7b 2 месяца назад +2

    Dankie Deon jou Taboo reeks het die Bybel vir my lewend gemaak .

  • @petragriesel6260
    @petragriesel6260 2 месяца назад

    Fantastiese verduideliking en oopbreek v d Woord! Dankie Deon.

  • @pamelajoubert
    @pamelajoubert 2 месяца назад

    Dankie Deon vir die Taboo reeks. Ek is vanaf Centurion, Pretoria.

  • @ErasaSmit-yv7mn
    @ErasaSmit-yv7mn 2 месяца назад +1

    Baie leersaam , ons mis Ike Beetge se teenwoordigheid❤

  • @leonihmorningstar111
    @leonihmorningstar111 2 месяца назад +2

    Groot stuk vleis om deurtewerk. Net sodra 1 gedeelte verstaan dan begin ons meer leer. Dis hoekom ons nooit sal ophou vrae vra ni. Danki Deon jy maak die Woord lewend. Alles met dieper betekenis. Eerstekeer dat ek so baie sleutels ontdek vir ons God se Woord. Dankbaar vir so baie andwoorde.

  • @sanetduplessis7531
    @sanetduplessis7531 2 месяца назад +1

    Fantasties aanbieding .... bàie dankie!!

  • @vickylagrange459
    @vickylagrange459 2 месяца назад +1

    Goeie dag Deon. Dankie vir die reeks. Ek lees die Bybel met ander oë. Groete
    Vicky van Newcastle KZN

  • @rikagreyling6202
    @rikagreyling6202 2 месяца назад +1

    Dankie. Kan eers nou luister. Blessing vir almal!

  • @tinahattingh-erasmus4638
    @tinahattingh-erasmus4638 2 месяца назад +2

    Baie dankie Deon, dit was nou baie interessant 🙏 Ons mis vir Ike Beetge daar saam met jou! 😊

  • @johanvanvuuren5941
    @johanvanvuuren5941 2 месяца назад +1

    Van Gezina, Pretoria

  • @elfieweber3610
    @elfieweber3610 2 месяца назад +1

    Goeie naand pastoor Deon. Ons is van Bloemfontein 😊😮❤

  • @HesterVNdermerwe
    @HesterVNdermerwe 2 месяца назад +2

    Van Newcastle KZN . Dankie vr die inligting dt is openbaringe om die woord better te verstaan😅

  • @pamelajoubert
    @pamelajoubert 2 месяца назад

    Hy is 'n geliefde kind.

  • @DirkSmit-ym1kx
    @DirkSmit-ym1kx 2 месяца назад +1

    Alberton dankie vir die reeks baie leersaam. !!!!

  • @HenriettaFredericks
    @HenriettaFredericks 2 месяца назад +1

    Paarl, Weskaap. Baie dankie Pastoor

  • @esmedeklerk4617
    @esmedeklerk4617 2 месяца назад +1

    Otavi van Namibia

  • @susanstoltz2128
    @susanstoltz2128 2 месяца назад +1

    Van Nigel in Gauteng. Kan nie wag om weer verder te leer van my God en sy heerskappy nie.

  • @alexpelser9912
    @alexpelser9912 2 месяца назад

    hi Pastoor ons was deel van The Light Ministries in Middelburg en het Pastoor al n paar keer gesien en ontmoet. Ons is tans in Canada en wardeer al hierdie woord!! ons sal pastoor graag hier wil he om te bedien.

    • @DeonAllers
      @DeonAllers  2 месяца назад

      @@alexpelser9912 nooi my om te kom, dan kom ek met liefde

  • @kobusfourie4017
    @kobusfourie4017 2 месяца назад +1

    Vanderbijlpark

  • @anne-marieliebenberg7560
    @anne-marieliebenberg7560 2 месяца назад +1

    Naand Pastoor vanuit Velddrif aan die Weskus. Baie dankie vir hierdie reeks, dis baie leersaam. Sien uit na elke deel.

  • @marileroux6772
    @marileroux6772 2 месяца назад +1

    Ongelooflik. Ek kuier hier in 😊Australia Brisbane

  • @sonjascorgie9185
    @sonjascorgie9185 2 месяца назад +1

    Baie dankie,alles is so leersaam...kennis borrel uit by jou,baie dankie.

  • @ReneeNel-x6x
    @ReneeNel-x6x 2 месяца назад +1

    Ongelooflik leersaam betekenisvol en vir my baue goed. Renée Nel van Thabazimbi

  • @mandiepil3015
    @mandiepil3015 2 месяца назад +1

    Uitstekend, goed verduidelik en leersaam. Baie dankie, Deon.

  • @christiecoetzee4972
    @christiecoetzee4972 2 месяца назад +2

    Kyk vanaf Steelpoort Limpopo

    • @christiecoetzee4972
      @christiecoetzee4972 2 месяца назад +2

      Pastoor u het by ons bedien hier in Steelpoort en dit was so leersaam. Hoop u sal ons gou weer kom besoek.

  • @Love-sv7vg
    @Love-sv7vg 2 месяца назад +1

    Baie dankie Deon vanuit Port Elizabeth.. sooo baie leersaam.. ek is mal oor die reeks en sien altyd daarna uit vir die volgende sessie ..Baie seenwense vir jou en familie my broer ❤🙌

  • @genevesteenkamp4883
    @genevesteenkamp4883 2 месяца назад +1

    Wow daai video is bevestiging!

  • @LizetteEls
    @LizetteEls 2 месяца назад +1

    Tirus

  • @IlzeFourie
    @IlzeFourie 2 месяца назад +1

    Wow🤯

  • @SuperHarvey84
    @SuperHarvey84 2 месяца назад

    Goeie dag, watter Bybel program gebruik jy op 45min?

  • @desmondvanrooyen338
    @desmondvanrooyen338 2 месяца назад +1

    Van George

  • @willieknell468
    @willieknell468 2 месяца назад +1

    naand pastoor,eks van delmas

  • @SydneyClack-n3g
    @SydneyClack-n3g 2 месяца назад +1

    Ermelo

  • @sakkiesmith489
    @sakkiesmith489 2 месяца назад +1

    Dis n ton inligting maar ek wil graag weet wat het fisies werklik gebeur?watse vrug is geeet?of is dit waar wat mense sê dat sy omgang gehad het met die duiwel?miskien verstaan ek totaal en al verkeerd

  • @annetjiepieterse8287
    @annetjiepieterse8287 2 месяца назад

    Bv. Ek verstaan die woord slang gee betekenis aan die wese wat Eva mislei het. Bv die persoon is so slu soos 'n slang.
    Nou my vraag was Eva nie baie naief nie, want sy was nuut in Eden.

  • @GarthDick-v9w
    @GarthDick-v9w 2 месяца назад +1

    Yo big problem is you What is what people think of you If I can do better , youtube is available for them Let's see what they.
    Can do They can't

  • @veronicahudson3041
    @veronicahudson3041 2 месяца назад

    Sal God regtig hierdie "ander gode/deities/etc in Sy Troonkamer laat ingaan? Is dit ne n assumption nie? Ek kan my wel voorstel dat Hy moontlik 'n "plek" daarvoor het. Dit is net my opinie. Ek het geen bewys nie. Waarom sal God nie Sy wedergebore kinders saam met Jesus "toelaat" nie, maar wel al hierdie gode? Dit maak my hartseer om te dink dat jy voel blykbaar almal wat se hul was in die troonkamer van God, is dan leuenaars? Waarom sal die wat daar was dan almal dieselfde beskrywing van die hemel en troonkamer he, veral as hulle nie met ander gepraat het wat dan ook dieselfde ondervinding gehad het nie? Eers later ander se ervarings hoor en dan besef...ah, dieselfde as "ek." Ek val nie aan nie, ek vra. Ek wens ek kon saam jou deur die Bybel werk en redeneer vir die feit dat mens kan leer.
    Dan wil ek nog iets vra: As jy se dat God is manlik en daarom het engele/hemelwesens geslagte, dat in die hemel gaan daar steeds man en vrou verskille wees? Dan wil ek vra: waarom sien God dan vir mans ook as Sy bruid? Dit is 'n gevaarlike siening. Ek weet van iemand wat gereeld hemel toe gaan en sy se daar is nie so iets soos geslagte in die hemel nie. Nee, jy hoef my nie te glo nie. Daar is nie 'n fisiese liggaam nie. Daar vind nie voortplanting in die hemel plaas nie, daar is nie 'n doel vir geslagte nie. Die Hy waarvan die Bybel praat in God se geval is 'n term van outoriteit, nie gender nie. God verteenwoordig albei, want Hy het albei gemaak. Die manlik en vroulike konsep is daargestel om die verhouding wat ons met God moet he, te verteenwoordig.

  • @AnnePieterse-nw8ni
    @AnnePieterse-nw8ni 2 месяца назад +1

    Baie leersaam. Mens verstaan die geestes wěreld beter.