Outoriteits-gebed - Deon Allers

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 19 окт 2024

Комментарии • 11

  • @lindavandermerwe410
    @lindavandermerwe410 Год назад +1

    AMEN & AMEN🙌🙌🙌 Woooow wat n awsome Woord. Baie baie dankie Pastoor Deon. Ek leer Baie uit u Boodskappe. Nog Baie wat ek wil luister. SHALOM

  • @corneliavanaswegen2591
    @corneliavanaswegen2591 3 года назад

    Hallelujah, doen wat die Bybel se!!!

  • @marynvanwyk76
    @marynvanwyk76 3 года назад +2

    Amen...geloof gaan baie benodig word in toekoms.

  • @toekiels5212
    @toekiels5212 4 года назад

    Hallelujah

  • @jacky9653
    @jacky9653 4 года назад

    Amen

  • @lizebartsch7674
    @lizebartsch7674 4 года назад +1

    Ons het alleen outoriteit in Solano ons op Hom gefokus is 2 Kor.3:17,18 en onderwerp en gevul is met Sy Heilige Gees deur TYD te spandeer in Sy teenwoordigheid en toe te laat dat Sy Woord ons harte deursoek , ons moet Hom ken en ons in Hom verlustig en breek met sonde en die wêreld - kinders vandie lig is en nie vandie duisternis nie. Daai 2manne wat duiwels wou uitdryf het 2de gekom toe die duiwels vir hulle sê: Jesus ken ons en Paulus ken ons maar wie is julle?

  • @philnasinclair2461
    @philnasinclair2461 2 года назад

    Ek wil jou net bemoedig en se bring die Woord reguit,soos wat jy doen.ons wat godvrugtig wil lewe sal vervolg word.ek vrees nie mense nie,maar vrees God.sterkte in die Here.Hy wie in ons is,is sterker as hy wat in die wereld is.groete

  • @ansiefaure333
    @ansiefaure333 4 года назад

    Deon ons het jou DVD oor kersfees gekry nou hoor ons jy gaan kersdag diens hou ons verstaan dit nou nie, is dit waar? Ons is jou getroue onder hou wat jy preek want jy preek uit gods woord

    • @DeonAllers
      @DeonAllers  4 года назад +1

      Goeie dag. Ek weet nie waar u die info kry nie, maar dit is nie waar nie. En al sou ek n diens hou, sou dit nie verkeerd wees nie, sou goed gewees het as mense elke dag diens gehad het

  • @beatrixbird
    @beatrixbird 7 месяцев назад

    My children will perish because of the lack of knowledge...

  • @Oomkoosvandiegrootkaroo
    @Oomkoosvandiegrootkaroo 5 лет назад

    Deon, my pa en sy vrou is albei alkoliste en hulle rook. Die vrou is ń kettingroker. My pa het deur sy lewe al probeer om op te hou rook en drink, maar verval telkens weer. Ek vermoed die vrou verlei hom. Sy het nie ń behoefte om op te hou nie. Hoe moet ek bid? Kan ek die demoon beveel om hom te verlaat al is ek nie by hom nie. Mag ek bid dat die Here die vrou uit sy lewe wegneem, of is dit sonde? My pa het met haar getrou na my ma se dood.