PLENTY of KOB in the water!
HTML-код
- Опубликовано: 2 окт 2024
- ....
#Kob #kabeljou #kobfishing
Music Credits
Music track: Exotic by Luke Bergs & Lichu
Source: freetouse.com/...
Free No Copyright Music Download
Song: Joakim Karud - Waves (Vlog No Copyright Music)
Music provided by Vlog No Copyright Music.
Video Link:
• Joakim Karud - Waves (Vlog No Copyrig...
Double up 😂
Awesome video and great to see the kob. Thanks
😎😎😎
Daai dans moves onder die stokke deur moet 'n trend word ou Vic LOL
Hi guys where is this?
Sommer klomp fun.
Leka manne mooi vis 🐟🐟
Lekker man. Ek sien in baie van jou videos gooi jy daar waar bietjie kelp in die water is. Help dit as jy daar gooi?
Yes Percy! Def, daai kelp hou mooi kleur vas en daai vis vind skuil plek in die kelp.. try bietjie omi rante werk..🤙
Lekker manne julle maak my lus😊😊
Kabeljou jou lekka ding 🎣
Kabeljou my nou, leka boys🎉
Lekker manne. Ek het so lanklaas gaan hengel. Werk hou mens besig. Maar die 27ste maak ek so.
Jes Bloks, dan is visvang videos seker die 2de beste ding om tedoenterwyl jy wag.. was Sondag op Bettys.. was ma stil
Again awsome guys ❤🙏👍
Dag se julle 3. Ek het dit nou baie geniet. Baie Mooi video ❤ stywe lyne vir julle daar.
Dankie Fanie ons waardeer dit!
Lekker vid alweer my maat!
Wag elke keer in spanning vir jou vids. Laas week en die week voor dit was Valsbaai erg aan die brand...
Wag in spanning vir die volgende een 🤙
Thanks vir die kyk en support Marius👍
Ok - so die Saltaholic keppie werk met paddle tails ook, nou weet ek hoekom ek nog nie n kob op paddle tail gevang het nie 😁 lekker video - Graatjie daai nuwe Evo hanteer jou beter as jou vorige 1 🤣
Lol.....ek wou dieselfde gesê het.....waar is dit?
Overberg. Thanks Lian, jy kan mos sien ek dra nou net een kep, kan seker handlyn ook gooi
🤣 🤣👍
Yeah where abouts dnt need to say exact spot but iv been struggling last couple of weeks
Overberg Area
@@saltaholic5235 that's where iv been last couple of weeks lol I wanna try that beach between kleinmomd and hawston.. Maybe I'll be more lucky that side...
Absolut fantasties. Wat is lekkerder om n kabeljou te vang? Om nog een groter te vang 😂 Ou vriend Pieter Grobler het een oggend in gouritz tydens n foto sessie ooral oppie grond gesoek en vroetel. Toe ons vra waaarna hy soek was sy antwoord "gif" "hoekom gif?" Vra almal gelyk. Pieter se antwoord was "ekke kon gisteraand saam gegaan het en ek het nie"😮 Ja vanmore soek ek op die grond rond vir gif.
Lekker Graatjie en Victor. Julle is ysters. Ekke en ou Corrie-goed soek vamore gif. Tot later Corrie. Ek glo jy sal saam gaan volgende keer. 😅😅😅
Hahahaha oom moenie vir Corrie daai idee gee nie, baie dankie vir die kyk oom, Corrie het n Video van bettys wat ek nog moet edit die week.. hy maak ook so klein feature in my video volg week😂😂
🎣 also looking forward to Corrie's videos,! 🐟 🎣
Is dit in Bettiesbaai?
Were do you fish
Have to change the channel name to kobaholic😂
Hehe😂🎣
Leka manne.mooi vis graatjies
Is daai die 15ft nr5 evo?
Yes
Lekker video, well done with the Kob on paddle tails 💪
Hi where are you fishing?
Overberg area
Thanks