KABELJOU VISVANG SUID AFRIKA
HTML-код
- Опубликовано: 6 май 2024
- #winterfishing #summerfishing #fishingbuddy
Music Credits
JJD - A New Adventure (feat. Molly Ann) [Official instrumental]
NCS Instrumental
Link - • JJD - A New Adventure ...
Party Favor • Dimitrix (No Copyright)
Free Sound RD
Link - • Party Favor · Dimitrix...
Graatjie is definitely the "Cobbfather "
🎣 Tide Lines for your next angling - fishing adventure,
🐟 🍽️ 🐟 🎣
Great fishing
Great Video
Lekker, mooi visse en so lekker dag.
Well done on all the catches. Lekker video manne.
Nice manne, dit was nou lekker om te sien.
Dankie aan die 3 muskatiere van Kogelberg. Julle mag maar. Jy het sterk gestaan Corrie en dit was goed om jou weer by die water te sien. Lekker sterk gehengel Graatjie, Graskop lekker. Spaar maar daardie kragte Vic vir die Olimpiese spele. My mond het behoorlik gewater om nie te praat van die viskoors nie. Gooi mielies Manne
Baie geluk , julle 3 het mooi vis gekry met Graatjie wat elke keer binne die vis se mond gooi. Baie geluk Corrie met jou mooi groot vis,maar onthou net, 'N Bom werk net een keer .Baie geluk !!!
Awesome manne🤛🏻💪🏻👏🏻👏🏻👏🏻🎣🎣🎣
great
Baie mooi video ❤ Baie geluk Korrie wys hulle waar het David die wortels gepland.
Corrie looks like he has some good ball handling skills
🎣 Great to have Fishing Buddys, ...
Well done, Nice Cobs caught. Corrie enjoyed it and well deserved too,! 🎣
Jis daai is nou n nice naam vir die video.. dankie💪💪
Lekker boys, die cob wil nie gaan slaap nie 😅
Lekker Corrie
Mooi video. Hoe ver Weskus op ?
I'm curious to see no one getting hooked up in the kelp. Am I missing something?
Circle hooks, and we are not throwing directly into kelp..
Waar is die? Hou van die afrikaans so nou en dan!!!!
When u guys going to announce the winners of the penn slammer reels?
Already did, its was i think at the end 2&3 videos ago
Leka boys.leka om jou weer te sien corrie