Ja dit is werklik my begeerte. Ek hou die Shabbat. Dis belangrik om te doen wat God van my vra. Ek is nie volmaak nie, ek probeer my bes om God in Gees en Waarheid te dien.
So dankbaar om die waarheid te hoor en dit dan te kan uitleef....dankie Frik vir nog n boodskap vir ons, Vader se kinders......laat ons Hom met n rein hart liefhê en dien in Gees en Waarheid.....mag Sy kinders, Sy volk terug draai na Hom en Hom met hart en siel aanbid......
Ek dank ons grote God elke dag dat menorah tabernakel met Frik en Amelia op my pad gekom het. My lewe het danksy julle teachings hand omkeer verander. Ek doen nou vir 8 weke shabbat en dis die grootste blessing ooit!!! Ek kannie wag vir vrydagaand. Julle volg skrif 100%. Daar is GEEN ander weg. Dis eintlik so eenvoudig! !!! Dat ek nou 55jr oud moes word om dit te leer!!! Als wat ons in die NG Kerk geleer het was n klug!!! Sorry dat ek dit se, maar dis die waarheid. Prys die Here vir mense soos julle. Julle is inderdaad ware ware diensknegte van God.
Pastoor kan pastoor ons pastore kom sien hier in Rustenburg en hul help shabbat beter verstaan Ons gaan nie eens meer kerk toe nie,my man stel.nie belang nie.Hy se hy voel beoordeel deur die pastoor lank terug dan doen hy juis dit wat hy gese gemeente nie moet doen nie.Ek en my kinders het alleen kerk toe gegaan maar voel nie die Here in die meeste kerke nie.Help ons asb reg pastoor vir volle oorgawe aan God dat ons Sy stem kan hoor.
Ek is ook van Rustenburg en gaan ook nie kerk toe nie, die pastore sal dit nie aanvaar sommer nie hul se dit oud wetties, ons is maar set apart Elize kontak my by 0785093847 dalk kan ons bymekaar kom, shalom
Julle kan op ons RUclips kanaal kyk Past. Frik het reeds 'n hele paar video's oor die shabbat gemaak waarin hy die shabbat verduidelik. Past. Frik Weideman 083 459 5158 Groete Menorah Sosiale Media Dep
Die Waarheid is altyd n siftingsproses!! Hy het gekom alleenlik vir Syne!! Die 1ste 2 gebode, hoe verstaan ons daardie Liefde, naamlik die Agape, dit is n gawe van Sy troon!! Nie Phileo of eros wat die wereld voor oe het!!
Dankie Pastoor Frik...Ek leer so ongelooflik baie uit jou leerstellings wens julle het ook n Gemeente in die Suidkus van Natal gehad...Sterkte Pastoor en Geseendste dag van julle lewe vir jou en jou Amelia Pastoor
Amen, am blessed to have heard your message, we have a small church in Pietermaritzburg that has also started observing the Shabbat day from the beginning of this year as was laid upon our hearts through the Holy Spirit. I would really appreciate a contact number as I have a few questions. Shalom and blessings in the name of Yeshua.
Madelane Geensins want in Jes 58 : 13 & 14 sê die Woord; As jy jou voet terughou van die sabbat.......om nie jou sake op my heilige dag te doen nie, en as jy die sabbat n verlustiging noem en die Heilige dag van die Here hooghou; en as jy dit eer deur nie jou gewone gang te gaan nie, nie geleentheid vir jou sake soek of ydele taal spreek nie ; 14 dan sal jy jou verlustig in die Here, en Ek sal jou laat ry oor die hoogtes van die aarde en jou laat geniet die erfdeel van jou vader Jakob ; want die mond van die Here het dit gespreek. Die liefde en vrede van Jesus met julle almal.
Dankie en dankie vir die waarheid!
Baie dankie vir hierdie aanbieding. SHABBAT SHALOM
Ek dank Abba Vader vir hierdie kerk... wat regtig DIE WOORD volg... soos om die Sabbat te hou...
Ja dit is werklik my begeerte. Ek hou die Shabbat. Dis belangrik om te doen wat God van my vra. Ek is nie volmaak nie, ek probeer my bes om God in Gees en Waarheid te dien.
So dankbaar om die waarheid te hoor en dit dan te kan uitleef....dankie Frik vir nog n boodskap vir ons, Vader se kinders......laat ons Hom met n rein hart liefhê en dien in Gees en Waarheid.....mag Sy kinders, Sy volk terug draai na Hom en Hom met hart en siel aanbid......
Ek dank ons grote God elke dag dat menorah tabernakel met Frik en Amelia op my pad gekom het. My lewe het danksy julle teachings hand omkeer verander. Ek doen nou vir 8 weke shabbat en dis die grootste blessing ooit!!! Ek kannie wag vir vrydagaand. Julle volg skrif 100%. Daar is GEEN ander weg. Dis eintlik so eenvoudig! !!! Dat ek nou 55jr oud moes word om dit te leer!!! Als wat ons in die NG Kerk geleer het was n klug!!! Sorry dat ek dit se, maar dis die waarheid. Prys die Here vir mense soos julle. Julle is inderdaad ware ware diensknegte van God.
Bravo!…. Jy is een van die min kerk leiers wat die Sabbat respekteer……..
Baie dankie pastoor.
Dankie Vader, dat die skille van my oe afgeval het.. 🙏 As for me and my house, we will serve the Lord.. Hallelujah
Baie dankie vir u boodskappe dit is vir ons elke keer n eye opener . Prys die Here. Shabbat Shalom!
Baie Dankie vir die boodskap.Eiland groete.
Wonderlike tyd saam met julle
Dankie
Dankie vir die waarheid wat ons vrymaak Shalom
Bless you for speaking the truth, we were told to walk in Faith and Obedience. Not religious beliefs, run by man.
Amen......Shabbat Shalom Pastoor Frik en Amelia
Dankie, GESEENDE leersame boodskap... al U boodskappe baie GESEEND
Baie goed dankie...!!
Uitstekend uiteengesit! Baie dankie 👏
Shabbat shalom 🙌 Dankie Pastoor
SHABBAT SHALOM altyd n FEES AMEN!!!
Pastoor kan pastoor ons pastore kom sien hier in Rustenburg en hul help shabbat beter verstaan
Ons gaan nie eens meer kerk toe nie,my man stel.nie belang nie.Hy se hy voel beoordeel deur die pastoor lank terug dan doen hy juis dit wat hy gese gemeente nie moet doen nie.Ek en my kinders het alleen kerk toe gegaan maar voel nie die Here in die meeste kerke nie.Help ons asb reg pastoor vir volle oorgawe aan God dat ons Sy stem kan hoor.
Ek is ook van Rustenburg en gaan ook nie kerk toe nie, die pastore sal dit nie aanvaar sommer nie hul se dit oud wetties, ons is maar set apart Elize kontak my by 0785093847 dalk kan ons bymekaar kom, shalom
Julle kan op ons RUclips kanaal kyk Past. Frik het reeds 'n hele paar video's oor die shabbat gemaak waarin hy die shabbat verduidelik.
Past. Frik Weideman 083 459 5158
Groete
Menorah Sosiale Media Dep
Die Waarheid is altyd n siftingsproses!! Hy het gekom alleenlik vir Syne!! Die 1ste 2 gebode, hoe verstaan ons daardie Liefde, naamlik die Agape, dit is n gawe van Sy troon!! Nie Phileo of eros wat die wereld voor oe het!!
Amen. Hallelujah
DANKIE VIR DIE BOOTSKAP!!
AMEIN
Dankie, Hallelujah
🕎📖Shabbat Shalom📖🕎
Dankie Pastoor Frik...Ek leer so ongelooflik baie uit jou leerstellings wens julle het ook n Gemeente in die Suidkus van Natal gehad...Sterkte Pastoor en Geseendste dag van julle lewe vir jou en jou Amelia Pastoor
Awesome en Waar. Shalom.
Ek glo elke woord wat u sê.
Baie dankie
We also do in our home. Blessings.
AMEIN Shalom
❤️🙏🙏🙏❤️
Amen, am blessed to have heard your message, we have a small church in Pietermaritzburg that has also started observing the Shabbat day from the beginning of this year as was laid upon our hearts through the Holy Spirit. I would really appreciate a contact number as I have a few questions. Shalom and blessings in the name of Yeshua.
Shalom
Ek wil regtig he ek en my gesin moet deel word van julle fellowship en gemeente
2 Tim 2:15 (KJV) word nie toegepas nie - dis die rede vir al dié deurmekaarheid.
Die God van Abraham Isak en Jacob, Hy alleen is God. Yeshua was sy seun net soos ons was hy 'n mens, hy is oorlede.
So eintlik moet ons nie op n Saterdag werk nie en geen inkopies doen nie?
Madelane
Geensins want in Jes 58 : 13 & 14 sê die Woord;
As jy jou voet terughou van die sabbat.......om nie jou sake op my heilige dag te doen nie, en as jy die sabbat n verlustiging noem en die Heilige dag van die Here hooghou; en as jy dit eer deur nie jou gewone gang te gaan nie, nie geleentheid vir jou sake soek of ydele taal spreek nie ;
14 dan sal jy jou verlustig in die Here, en Ek sal jou laat ry oor die hoogtes van die aarde en jou laat geniet die erfdeel van jou vader Jakob ; want die mond van die Here het dit gespreek.
Die liefde en vrede van Jesus met julle almal.
Watter Bybel gebruik die naam YAHshua en nie Jesus nie. Wil graag so n Bybel hê.
Past. Frik gebruik die Skrif Bybel.
Groete
Menorah Sosiale Media Dep