Размер видео: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Показать панель управления
Автовоспроизведение
Автоповтор
My mense...die Namakwalanders❤❤
Ek verlang huis toe -so mooi
Pragtig So speel die BOERE BROE ❤❤❤❤❤
Dankie ouens!
Pragtig!
Dit kan net Namakwalanders wees wat sulke lekker musiek maam...👍👍
Mos dan net so!
Bly darem maar mooi.
Dit is pragtig maak n mens hart warm Ris van Walvis dankie
Baie mooi weergawe van een van oom Japie se vele juweeltjies.
Verlang darem nou soooo na my wereld
My oupa maak baie mooi musiek , agter die trekklavier . Lief vir jou oupa , van Amoré .
Oom moes eintlik kon hoor sy nalatenskap weergegee word deur almal wat speel - soos hierdie manne byvoorbeeld.
Nekies n plesier vir di oor
👍
Sê asb vir my wats die konsertinaspeler se naam...dalk JC Mostert?