Landbouweekliks - Seisoen 21 Episode 08 (Barend Britz - 1ste Old Grey Stoettelersveiling 2023)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 16 окт 2024
  • Allan Sinclair is aan die woord en kondig met trots aan, die 1ste Old Grey Stoettelersveiling in samewerking met Vleissentraal. Barend Britz, oud leerling van die Hoërskool Grey Bloemfontein en nou bemarker van dié veiling onder die Vleissentraal Bloemfontein tak, vertel ons meer oor die aanbieding.
    Die veiling vind plaas op 29 Junie 2023 by Be Human in Bloemfontein.
    Meer inligting oor die veiling kan hier gevind word: bit.ly/44b1hZG

Комментарии •